‘n Vrou wat Dinsdag tydens ‘n rooftog in Randfontein aan die Wes-Rand ontvoer is, is gered het Johannesburg se metropolisie gesê. Wayne Minnaar, polisiewoordvoerder, het gesê die vrou is uit ‘n motor se kattebak gered en drie swart mans is in verband met die voorval in hegtenis geneem. “Die motor is met behulp van ‘n
DA onthuts dat SAIR hul eie ANC-veldtog kan kelder
Die DA is onthuts dat die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudinge nie die party se oppergesag wil aanvaar nie. SAIR ondersteun die “Ken jou ANC”-veldtog, in weerwil van die DA se verwoede teenkanting. Die DA, wat ’n baie lang verhouding met die instituut sowel as die ANC en die swart strugglekultuur het, het Dinsdag vergeefs probeer
Lees verder: DA onthuts dat SAIR hul eie ANC-veldtog kan kelder
Wêreldwye Rooi Oktober-protes Donderdag
Op 10 Oktober 2013 gaan Suid-Afrikaners regoor die land optogte en byeenkomste hou om ons misnoeë met die huidige situasie in Suid-Afrika aan die wêreld bekend te maak en dit duidelik te maak dat ons genoeg gehad het! Ons sal nie langer stilbly oor die onderdrukking van blanke Suid-Afrikaners nie! Ons sal nie langer die
Leerling vlug nadat hy klasmaat doodsteek
‘n 16-jarige leerling is doodgesteek tydens ‘n bakleiery met ‘n medeleerling by die Hoërskool Kgothalang in Bekkersdal, Randfontein. “Die bakleiery het na bewering in die klaskamer begin toe die verdagte ‘n sambreel teen die muur gegooi en die stukke daarvan die slagoffer getref het,” het lt.kol. Katlego Mogale, polisiewoordvoerder, gesê. “‘n Stryery het ontstaan en
Rugbymoord-hofsaak begin
Vier mans wat daarvan beskuldig word dat hulle ‘n rugbytoeskouer doodgeslaan het, sal in Maart volgende jaar verhoor word, het die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) gesê. Die vier het Dinsdag vlugtig in die Durbanse landdroshof verskyn. Natasha Ramkisson, woordvoerder van die NVG, het gesê die verhoor sal van 10 tot 14 Maart in die Durbanse streekhof
Bejaarde sterf in haataanval
‘n Bejaarde inwoner van Clarens is vasgebind en vermoor ná ‘n oënskynlike haataanval. Die Vrystaatse polisie het Dinsdag egter gesê hulle vermoed huisbraak. Sersant Majang Skalkie sê die 69-jarige Daniel Meyer Wybenga met tou vasgebind op die badkamervloer Maandag vermoor aangetref. Die polisie vermoed hy is verwurg. Sy goudkleurige Toyota Corolla, ‘n selfoon, en musiekstelsel
Militêre oefening eindig in chaos, sterftes
Wat veronderstel was om die hoogtepunt van ’n militêre oefening tussen agt lande in Suider-Afrika te wees, het Sondagoggend in ’n tragedie op die kus suid van Pelikaanpunt in Namibië geëindig. Minstens twee soldate van die spesiale magte van Suid-Afrika en Malawi het gesterf, verskeie word vermis en talle is beseer in ’n fratsongeluk in
Malaria-sterftes klop MIV/Vigs
Kundiges op die gebied van malaria sê die sterftes weens dié siekte is besig om toe te neem en skryf dit toe aan die weerstand wat muskiete teen insekdoders opgebou het. Hulle het gepraat by die sesde Pan-Afrika multilaterale inisiatief oor malaria wat in Durban gehou word. Professor Hillary Ranson van die Liverpool Skool vir Tropiese
Swanger vrou by Hazyview-gastehuis verkrag
‘n Swanger vrou en haar kollega is verkrag en beroof by ‘n gastehuis in Hazyview, Mpumalanga. Die 32-jarige vrou, wat vyf maande swanger is, en haar 23-jarige kollega van Pretoria, is Sondagoggend omstreeks 03:00 deur twee swart gewapende mans by die Tatenda Gastehuis oorrompel. “Die twee mans het by die sekuriteitshek ingebreek en by ‘n
Kofi Annan probeer IS red met voorstelle vir Veiligheidsraad-hervorming
Die voormalige sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies, Kofi Annan, het Afrika-leiers gewaarsku om nie besluite te neem wat die funksie van die Internasionale Strafhof ondermyn nie. Dit volg in aanloop tot die AU se vergadering vandeesweek om die rol van die hof te bespreek. Annan het gisteraand sy derde jaarlikse Desmond Tutu Internasionale Vredeslesing by
Lees verder: Kofi Annan probeer IS red met voorstelle vir Veiligheidsraad-hervorming
