’n Ma van twee is in ’n kritieke toestand in die hospitaal nadat ’n gasbottel van ’n braaier Maandagmiddag in Amberfield ontplof het, het die Centurion News berig. Die gesin was glo besig om vleis te braai toe ’n 9kg gasbottel in die agtertuin ontplof het, het Johan Pieterse van Tshwane nooddienste gesê. Die voorval
Wit polisieman vandag begrawe te midde van vrae
Die begrafnisdiens vir die wit polisieman van Klapmuts, Steven Britz, word vandag in Brackenfell buite Kaapstad gehou. Adjudant-offisier Britz is verlede week doodgeskiet terwyl hy alleen aan diens was by die Klapmuts-polisiestasie. Daar word vermoed dat sy aanvallers bewus was daarvan dat hy alleen op diens sou wees. Wapens, waaronder moontlik aanvalswapens, is ook uit
Lees verder: Wit polisieman vandag begrawe te midde van vrae
VF+, Solidariteit bevestig hul verbintenis tot transformasie
Die minister van sport, Fikile Mbalula, het gesê ʼn kwota van 60% swart spelers in sekere nasionale sportspanne waar Afrikaners verteenwoordig is, sal nie voor die verkiesing afgedwing word nie. Mabalula het nadat hy Woensdag met die vakbond Solidariteit, die burgerregte-organisasie AfriForum en die Vryheidsfront Plus ontmoet het, klaarblyklik begin bekommer oor eenheid in die
Lees verder: VF+, Solidariteit bevestig hul verbintenis tot transformasie
Flip Buys van Solidariteit doen ‘n beroep op sy lede om te stem
Die Solidariteit Beweging het ʼn beroep op sy lede, ondersteuners en die breë gemeenskap gedoen om deel te neem aan die algemene verkiesing op 7 Mei 2014. Die Solidariteit Beweging bestaan onder meer uit drie lede-organisasies, naamlik die vakbond Solidariteit, die burgerregte-organisasie AfriForum, en die gemeenskapsorganisasie Helpende Hand. Die drie instellings se 230 000 lede
Lees verder: Flip Buys van Solidariteit doen ‘n beroep op sy lede om te stem
Petrol of diesel?
deur André Olivier Met die huidige stand van sake in Suid Afrika verhandel die rand teen rekordlaagtepunte teenoor die meeste buitelandse geldeenhede. Dit veroorsaak dan nie net buitensporige brandstofpryse nie, maar ook heeltemal buitensporige pryse wat ingevoerde artikels en goedere, soos motors, betref. Ons het dit goedgedink om ‘n paar van die nuwegeslagmotors met beide
Straatboef Brennan besoek Kiëf in geheim
Die direkteur van die Amerikaanse CIA, John O. Brennan het onlangs in die geheim na die Oekraïne gereis. Brennan se geheime besoek aan die Oekraïense hoofstad was om die opstand wat Oos-Oekraïne teister, te bespreek met die staatsgreepleiers, sy bondgenote. Dit is gerapporteer deur verskeie Europese nuusagentskappe dat Brennan op 12 April in Kiëf
43% wil minder Marokkane in Nederland hê
Bijna de helft van de Nederlanders is het eens met Geert Wilders dat er minder Marokkanen zouden moeten zijn in Nederland. Dat blijkt althans uit een onderzoek dat de PVV heeft laten uitvoeren door Maurice de Hond onder ruim 2500 mensen. Van de ondervraagden gaf 43 procent aan dat ze liever minder Marokkanen wil in
Pretoriase vrou deur drie swartes met ‘n mes gesteek
’n Huisvrou van East Lynne, Pretoria, is Maandagoggend in haar huis drie keer met ’n mes gesteek deur drie swart aanvallers. Dit is die vierde aanval die afgelope vier jaar op die egpaar. Die buurt loop kwaai onder misdaad deur. Bettie Botha het haar man om hulp gebel toe sy die aanvallers gewaar, maar terwyl
Lees verder: Pretoriase vrou deur drie swartes met ‘n mes gesteek
EFF dien klag in by OKOSA oor geweierde advertensie
Die Onafhanklike Uitsaai-owerheid, OKOSA, het ‘n klag van die Ekonomiese Vryheidsvegters ontvang nadat die EFF se verkiesingsadvertensie afgekeur is. Die SAUK sê die advertensie is nie verbied nie, maar wel afgekeur weens aanhitsende inhoud. OKOSA sê hulle stel ondersoek in na die saak. Die openbare uitsaaier het die advertensie van die lug afgehaal omdat dit
Lees verder: EFF dien klag in by OKOSA oor geweierde advertensie
Wit EFF-leidster vry na Afrikanersteun
Kim Heller (48), die EFF se wit Joodse kommunikasie- en mediastrateeg, en voormalige lid van die ANC, sit glo agter die plan om ‘n aanhitsende advertensie vir die SAUK in te dien. Die SAUK het pas die EFF-advertensie wat vir die “fisiese vernietiging” van e-tolhekke vra, afgewys. Keller hoop dat die opsetlike en openlike aanhitsing
