’n Huisvrou van East Lynne, Pretoria, is Maandagoggend in haar huis
drie keer met ’n mes gesteek deur drie swart aanvallers.
Dit is die vierde aanval die afgelope vier jaar op die egpaar. Die
buurt loop kwaai onder misdaad deur.
Bettie Botha het haar man om hulp gebel toe sy die aanvallers gewaar,
maar terwyl sy met hom gepraat het, het die foon doodgegaan.
Jaco Botha was reeds by sy werk by Transnet in Koedoespoort.
Hy het daarna die polisie dadelik ontbied en hom na die huis gehaas.
Daar het hy sy vrou gewond op die kombuisvloer aangetref met drie
meswonde en haar selfoon langs haar.
Niks is gebuit nie en niemand is nog aangekeer nie.
Mev. Botha het glo pas teruggekom van die skool waar sy die kinders
van 6 en 12 gaan aflaai het.
Haar toestand is stabiel.

Die skuim het East Lynne betrek. Dit gaan maar bandeloos in dele van daardie woongebied.
Raad wat ek kan gee aan die Botha gesin is om dit sterk te oorweeg om op te pak en na ‘n beter plek te trek.
Sterkte en ‘n spoedige herstel word u, me Botha toegewens.
Ongelukkig kan nie almal dit bekostig nie Willy. Waar ek bly kan ook nou maar herdoop word na lokasie suid soos dit nader gekom het oor die laaste paar jaar.
Dit is Rooikop. Wat jy sê is waar. Party het dit moeilik en ek voel jammer vir diesulkes.
Ja hulle trek in en beset die eens rustige woongebiede. Dis ‘n werklikheid.
East Lynne is nie ‘n gegoede woonbuurt nie, oorwegend armoede wat daar heers, en dit se ek met groot respek, geensins neerhalend nie. Die mense kan seer sekerlik nie luukse soos ordentlike veiligheidstoestelle bekostig nie – alhoewel, selfs in gegoede woonbuurte is dit NIKS vir hierdie SWART NERWE om in te kom nie.
Hoeveelste geval is dit waar Blankes aangeval en geteister word, en NIKS word gesteel nie – hulle haat vir die Blankes is groot en hulle pleeg hierdie dade omdat dit IN HULLE GENE IS. Spul lafaard-drek-gemors.
Baie sterkte aan Mev Botha, wens u ook ‘n spoedige herstel toe.
Gegoed of minder gegoed Trippie. Die gemors het GEEN REG om privaat eiendom te betree nie.
Ja Trips ek stem saam met jou, die mense KAN NIE duur alarms bekostig in die areas nie en die helsems weet dit! Partykeer in die buurte gaan dit meer oor intimidasie want hulle wil hê daardie mense moet daar uit sodat hulle kan plak! Die paar goedjies wat daardie arme mense besit is BAIE MINDER as wat daardie donners besit! (let wel nie deur middel van aankoop nie maar eerder deur affirmative shopping)
Spesifiek daardie area – ek het al daardeur moes ry en noodgedwonge moes stop ook by die Spar. Dis hartseer om te sien hoe sommige van die blankes SLEGS die aller nodigste kan koop, dikwels met te min kontant in die hand ook.
Partykeer nie eens die nodigste kan bekostig word nie!
Mag hulle aan die runderpes heengaan.
Ek ken n veel beter beskrywende woord as “heengaan”.
VREK – niks meer, niks minder.
SS probeer weer. Miskien werk dit hierdie keer.
Wat se nonsens is dit met hulle! A nee A! Tree hulle aan SS!