Wit egpaar by Namibiese oord aangeval

“Dis die mees vreesaanjaende geluid om te hoor hoe ’n deur afgebreek word en jy is binne vasgekeer.” Ida Ryan (66) en haar man, Larry (67), het albei ernstige be­serings opgedoen toe hulle Woensdag in die middernagtelike ure deur drie swart mans in hul kamer oorval is. Die egpaar van Bethal, Mpumulanga, het saam met

Lees verder: Wit egpaar by Namibiese oord aangeval

Krugerbeeld op Kerkplein beskadig

Die afgelope naweek het lede van die EFF groen verf uitgestort oor die standbeeld van Paul Kruger op Kerkplein in Pretoria. Die party sê dit is deel van sy veldtog om alle koloniale standbeelde en simbole te verwyder. Die tweede standbeeld is Maandag in die Nelson Mandelabaai-gebied beskadig. Vermeende EFF-lede het ‘n standbeeld van ‘n

Lees verder: Krugerbeeld op Kerkplein beskadig

Leon Lemmer: Oor Arthur Kemp se boek, Nova Europa

Die blankes is ‘n bedreigde spesie. Hulle sal hulle posisie moet verskans. Die redes waarom wittes deur uitwissing bedreig word, is enersyds die groter wordende getalle-oorwig van die nie-wittes wêreldwyd en andersyds die mentaliteit van baie blankes, bv weens liberalisme, waardeur ongebreidelde nie-wit immigrasie na hulle lande toegelaat word. Dit is die mening van Arthur

Lees verder: Leon Lemmer: Oor Arthur Kemp se boek, Nova Europa

PRAAG dagvaar rassistiese SA Menseregtekommissie oor Afrikaans

PRAAG gaan aanstaande week dagvaarding teen die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie uitreik omdat dié organisasie weier om enige epos in Afrikaans te beantwoord. “Die SAMRK is een van die mees rassistiese instellings in die land, wat saam met Cecil John Rhodes in die meerderwaardigheid van Engels en die Britse ras glo,” sê dr. Dan Roodt, direkteur van

Lees verder: PRAAG dagvaar rassistiese SA Menseregtekommissie oor Afrikaans

Nog twee vas oor hospitaaldiefstal

Die polisie in Bloemfontein het Woensdag nog twee staatsamptenare in hegtenis geneem in verband met die klopjag waartydens beslag op duisende rande se hospitaaltoerusting gelê is. Dit volg nadat twee amptenare – wat werksaam is by Pelonomi-hospitaal – vroeër vandag in hegtenis geneem is in verband met toerusting van dié hospitaal met ‘n geskatte waarde

Lees verder: Nog twee vas oor hospitaaldiefstal

Moslem wen Nigeriese verkiesing

Nigerië se Goodluck Jonathan is deur ‘n Moslem verslaan in Nigerië se mees onlangse verkiesing. Muhammadu Buhari is as die wenner van die land se presidensiële verkiesing aangewys. Buhari, ’n 72-jarige voormalige militêre leier, is die leier van die Progressiewe Kongres. Jonathan het Buhari Dinsdagmiddag haastig gebel en gelukgewens met sy oorwinning, in wat ontleders

Lees verder: Moslem wen Nigeriese verkiesing

Stamhoof wat grond eis doodgeskiet

Opperstamhoof Victor Lekhuleni is Dinsdagaand in Mamelodi-Wes, naby Pretoria, doodgeskiet, het Netwerk24 berig. Lekhuleni het vroeër vanjaar die reusegrondeis­ wat talle gebiede in Pretoria raak, by die grondeisekommissie­ ingedien. Die eis raak sowat 400 erwe, nege plase en verskeie kerke, skole en sakeondernemings van die noorde tot die ooste van Pretoria. Kapt. Jan Sepato, polisiewoordvoerder,

Lees verder: Stamhoof wat grond eis doodgeskiet

Gyselnemers skiet Turkse aanklaer dood

Polisiemanne van Istanboel het die sentrale hof laat Dinsdagmiddag ­bestorm en twee mense dood­geskiet wat nege ure vroeër in die gebou ­ingebreek het om ’n aanklaer ­gyselaar te neem. Die aanklaer het ’n ­sterfgeval verwant aan anti-regeringsoptogte in 2013 ondersoek, het DPA berig. Istanboel se polisiehoof, ­Selami ­Altinok, het bevestig dat twee ­mense dood is.

Lees verder: Gyselnemers skiet Turkse aanklaer dood

Sanparke skuif witrenosters uit

SanParke gaan 286 van sy witrenosters aan private individue verkoop in ‘n poging om die diere teen stropers te beskerm. SanParke sê kenners is besig om eiendomme te besoek om seker te maak dat elke habitat geskik is om witrenosters aan te hou. Dit is deel van ‘n verskuiwingsplan wat in Oktober verlede jaar begin

Lees verder: Sanparke skuif witrenosters uit

Klag teen KSA by Internasionale Krieketraad oor ras

‘n Amptelike klag gaan glo binnekort by die Internasionale Krieketraad téén Krieket Suid-Afrika ingedien word, het RSG berig. Dit volg nadat voorskrifte oor die rassesamestelling na bewering deur die Protea-bestuur neergelê is in die wêreldbekerhalfeindstryd teen Nieu-Seeland. Die KSA hoof, Haroon Lorgat het na bewering ‘n teksboodskap aan die afrigter, Russell Domingo gestuur en gesê

Lees verder: Klag teen KSA by Internasionale Krieketraad oor ras