Oudpres. PW Botha het geweier dat belastinggeld vermors word om ’n ondergrondse bunker by sy aftreehuis in Wildernis te bou. Barbara Botha, sy weduwee, het pres. Jacob Zuma se bewering dat die staat destyds die lughawe in George gebou het omdat Botha daar gewoon het, as snert afgemaak. Botha se weduwee het aan Media24 vertel
Moontlike einde vir poskantoorstaking?
Gisteraand was Suid-Afrika veronderstel om te hoor of die Poskantoorstaking gaan eindig, maar daar is nog geen nuus oor die moontlike ooreenkoms wat die minister van telekommunisie en poswese, Siyabonga Cwele, aan die bestuur en stakende werkers sou voorlê nie. Blykbaar word die uitvoerende bestuur in briewe gevra om te bedank aangesien hulle vir die
Byna helfte van matrikulante ouer as 19
Vier-en-veertig persent van alle manlike matrikulante is 19 en ouer, het RSG berig. Die Departement van Onderwys sê in sy jaarverslag dat die persentasie meisies ouer as 18 is 34 persent. Die Departement het verlede jaar aangedui dat 30 persent van die matrikulante tussen die ouderdomme van 20 en 26 was. Die provinsiale Onderwysdepartement sê
Nigerië sloer met kerkrampslagoffers se oorskot
Die Sinagogekerk van Alle Nasies het belowe dat die repatriasie van die liggame van Suid-Afrikaners wat verlede maand dood is toe ‘n gastehuis in Lagos ineengestort het, binnekort sal wees. ‘n Woordvoerder van die kerk, Bally Chuene, sê hulle was in verbinding met die Suid-Afrikaanse en Nigeriese regerings en Nigerië is in kennis gestel van
Lees verder: Nigerië sloer met kerkrampslagoffers se oorskot
Sadistiese aanval op Afrikaner-egpaar in Noord-Kaap
Tydens ‘n sadistiese aanval op Windsorton in die Noord-Kaap is ‘n bejaarde egpaar in hul huis vasgebind en herhaaldelik met ‘n koevoet aangerand. Hennie en Beulah Nel is ongeveer 3:00 Saterdagoggend in hul huis deur drie misdadigers oorval, die vierde keer in 12 jaar. Beulah Nel, 60, is intussen in die Mediclinic Kimberley opgeneem waar
Lees verder: Sadistiese aanval op Afrikaner-egpaar in Noord-Kaap
Warmste September sedert 1880
Die warmste September sedert rekordhouding in 1880 begin het, is verlede maand as ‘n wêreldgemiddelde temperatuur aangeteken. Dit was ook die 38ste agtereenvolgende Septembermaand met ‘n wêreldtemperatuur wat hoër was as die gemiddeld vir die 20ste eeu. Die Amerikaanse federale agentskap vir oseaniese en atmosferiese bestuur, die National Oceanic and Atmospheric Administration (NOAA) sê met
Oscar vandag gevonnis
Die vonnisoplegging van die paralimpiese atleet, Oscar Pistorius, sal Dinsdag in Pretoria geskied. Na ‘n verhoor van sewe maande in die Noord-Gautengse Hooggeregshof sal die gestremde atleet uiteindelik sy straf is vir die dood van Reeva Steenkamp kry. Regter Thokozile Masipa sal Pistorius na verwagting om halfelf haar vonnis uitspreek nadat sy hom verlede maand
Skoppensboer: Ek is bliksems liberaal en radikaal
Dis nou hoog tyd dat ek wat Skoppensboer is uit die kas kom en bely: Ek is ôk liberaal. Van my beste vriende werk by Naarpers of die universiteite waar ons al die Afrikanerbloedjies met marxisme, feminisme en liberalisme indoktrineer. Ek en Herr Adriaan Basson en doktor Piet Croucamp en Sir Max du Preez en
Lees verder: Skoppensboer: Ek is bliksems liberaal en radikaal
Rooi Oktober is toe ‘n Bruinvis
Die herrie herinner aan die spanning uit die laaste jare van die Koue Oorlog, toe die Sweedse vloot gereeld jag gemaak het op verdagte duikbote in hul territoriale waters en kennelik het Swede vasgehaak op die tema. Die afgelope drie dae al gons dit oor ‘n beweerde Russiese duikboot wat glo ‘n noodsein uitgestuur het
ANC se nasionale woordvoerder geskiet
Die hoofsweep van die ANC se kantoor het Maandag sy skok uitgespreek nadat Jackson Mthembu tydens ‘n gewapende roof geskiet is. Hy verkeer in ‘n ernstige maar stabiele toestand. Drie selfone is op die toneel gekry en ‘n bedrag kontant is gesteel. Mthembu was die ANC se nasionale woordvoerder vir die verkiesing wat vandeesjaar gehou
