Byna helfte van matrikulante ouer as 19

Vier-en-veertig persent van alle manlike matrikulante is 19 en ouer, het RSG berig.

Die Departement van Onderwys sê in sy jaarverslag dat die persentasie meisies ouer as 18 is 34 persent.

Die Departement het verlede jaar aangedui dat 30 persent van die matrikulante tussen die ouderdomme van 20 en 26 was.

Die provinsiale Onderwysdepartement sê hulle moedig leerlinge aan om te kyk na Kolleges vir Verdere Onderwys en Opleiding of sentrums vir Volwasse Onderwys om hulle studies te voltooi.

2 thoughts on “Byna helfte van matrikulante ouer as 19”

  1. Is hierdie nie wat die kommuniste gedoen het in die “people’s war” nie? Hou hulle dom en in die skool sodat hulle die jonger kinders kon beïnvloed en intimideer om saam te struggle! Ons sien mos juis hoe hulle weereens die skoolkinders gebruik as buffers tussen wet en wetteloos, hoe meer dinge verander hoe meer bly dit dieselfde.

    1. Dit is so – hulle maak mos juis die skoolgaande ouderdom nou al iets soos 3 of 4 jaar – juis daardie stadium dat kinders op hulle mees beinvloedbare ouderdom is.

      Hulle wil sommer die blanke kindertjies ook op daardie ouderdom bydam met hulle gemors.

      Die hartseer is egter dat ons ouers dit vir dekades al reeds doen. Los jou kind van daardie jong ouderdom by die bediende of by die dagmoeder waar die bediende na hulle omsien of by die kleuterskool waar die bediendes ook na hulle omsien.

Maak 'n opvolg-bydrae