Verskeie regskenners het regter Thokozile Masipa se uitspraak in die Oscar Pistorius-moordverhoor gekritiseer nadat sy die paralimpiese atleet nie skuldig bevind het aan moord nie. Masipa het daarna wel bevind dat Pistorius nalatig opgetree het toe hy Steenkamp op 14 Februarie verlede jaar by sy huis in Pretoria doodgeskiet het. Die regter het in die
Lees verder: Regsbeginsel wat Oscar bevoordeel ‘n grys gebied
