Studente aan die Universiteit van die Vrystaat (UV) wat vandeesweek kennisgewings ontvang het om voor ‘n dissiplinêre komitee te verskyn oor rassekonflik, sal nie geskors word hangende die verhore nie. Die universiteit wil egter nie die name bekend maak van diegene wat kennisgewings ontvang het om te verskyn nie. Hulle is aangekla weens hul beweerde
Lees verder: UV weier om name bekend te maak van studente wat aangekla word
