Die era vir die herskrywing, eintlik doelbewuste vervalsing, van Suid-Afrika se geskiedenis het aangebreek. John Laband het ‘n boek oor die gewelddadigheid van Hollandse en Britse kolonialisme geskryf (Praag 29.08.2020). Ons geskiedenis tot die negende Oosgrensoorlog (1877-1878) word gedek; nie die Anglo-Boere-oorlog of die swartes se gewelddadigheid nie. Laband is ‘n historikus met ‘n gebrekkige
Pierre Fouché: Paul Kruger se Duitse lewensherinneringe – Deel 1
Daar bestaan ‘n klein, skrapse boekie van 200 bladsye waarvan min mense weet, maar wat wel moontlik die bron was waaruit die Duitssprekende lande in die vroeë twintigste eeu besondere begeestering en inspirasie geput het. Die boek genaamd Im Kampf um Südafrika: Lebenserinnerungen des Präsidenten Paul Krüger het in 1902 verskyn, as deel van ‘n
Lees verder: Pierre Fouché: Paul Kruger se Duitse lewensherinneringe – Deel 1
Leon Lemmer: Californicaters in Mexifornia
Wanneer in die politiek aan Amerika gedink word, word die suidelike state met slawerny en verkramptheid en die noordoostelike state met progressiwiteit en verligtheid geassosieer. Florida, in die suidooste, staan as die Sonskynstaat bekend. Toe Fidel Castro in 1959 die politieke beheer in Kuba oorgeneem het, was daar in Florida ‘n groot invloeiing van Kubane,
Dan Roodt: Nuwe Kommando’s is al antwoord op Brendin Horner-tipe moorde
Soos duisende ander mense, is ek geskok en woedend oor die jongste plaasmoord, dié op Brendin Horner. Hy was maar een-en-twintig jaar oud, met sy hele voor lewe hom. Hy is op wreedaardige wyse vermoor. Sy lyk is teen ‘n paal vasgemaak waar sy pa Robby, tesame met sy vriendin, Lenize Taljaard, hom Vrydagoggend vroeg
Lees verder: Dan Roodt: Nuwe Kommando’s is al antwoord op Brendin Horner-tipe moorde
Leon Lemmer: Amerikanisering weens navolging
“White folks was in the caves while we was building empires. We built pyramids before Donald Trump even knew what architecture was” – Al Sharpton (Wikipedia). “Egyptians were creating great works of art and architecture when whites were still in caves” – Nelson Mandela (Long walk to freedom, 1995, p 353). Ons eie* Mandela het
Leon Lemmer: Hoe om haat in ‘n finansiële bate te omskep
As ‘n mens die Amerikaanse politieke literatuur lees, kom jy spoedig verwysings na die Southern Poverty Law Center (SPLC) teë. Die benaming wek die indruk van ‘n armoedige instansie wat hom vir reg en geregtigheid beywer. Die SPLC is in 1971 in Montgomery, Atlanta, gestig. Hierdie instansie gee voor dat hy ‘n akkurate beeld van
Lees verder: Leon Lemmer: Hoe om haat in ‘n finansiële bate te omskep
Karel Combrinck: Dimitri Tsafendas — moordenaar van ‘n volk
‘n Boek het verlede jaar verskyn oor die lewe van die politieke sluipmoordenaar Dimitri Tsafendas. Die boek is getiteld The man who killed Apartheid. The life of Dimitri Tsafendas, deur ene Harris Dousemetzis. (Uitgewer Jacana Media). Ek het die boek so pas ontdek en was nie eers bewus daarvan dat dit bestaan nie. Soos almal
Lees verder: Karel Combrinck: Dimitri Tsafendas — moordenaar van ‘n volk
Leon Lemmer: Christopher Hope (Deel 2): Met oogklappe aan deur ‘n verwoeste land
Ná die skrywer Christopher Hope se besoek aan die ou Suid-Afrika in 1987 (Praag 5.09.2020), het hy in 2017 na sy geboorteland, maar ‘n nuwe Suid-Afrika, teruggekeer en in ‘n boek verslag oor sy waarnemings gedoen: The Café de Move-on blues: In search of the new South Africa (London: Atlantic Books, 2018, 336p; Amazon Kindle
Lees verder: Leon Lemmer: Christopher Hope (Deel 2): Met oogklappe aan deur ‘n verwoeste land
Leon Lemmer: Christopher Hope (Deel 1): Die wit klong wat weggehol het
Daar is iets waarin ek ‘n groot renons het: Oud-Suid-Afrikaners wat uit die land gevlug het en dan met skryfwerk vorendag kom waarin hulle die blanke politieke bewind in baie groter mate as die huidige swart regime veroordeel. Daar is gevalle soos Anelia Schutte, wat in 1999 geëmigreer het (Praag 5.10.2019), en Philippa Garson, wat
Lees verder: Leon Lemmer: Christopher Hope (Deel 1): Die wit klong wat weggehol het
Hoe fascisme antifascisme geword het
As ons na die ontploffing van geweld kyk wat hoofsaaklik in die Verenigde State losgebars het die afgelope paar maande kan ons konkludeer dat daar sprake is van ’n eindspel van een of ander aard. Duisende misleide jeugdiges is besig om amok te saai en om brute geweld te gebruik teen onskuldige winkeleienaars en willekeurige
