Leon Lemmer: Leopold Scholtz oor Afrikaners se kruispaaie

Leopold Scholtz skryf reeds jare lank feitlik weekliks in Afrikaanse koerante; deesdae (sedert sy aftrede in 2013) meerdere kere per week. Dit is seker net van Max du Preez wat ons deesdae meer teks moet verduur. Gelukkig is daar ‘n graadverskil: Scholtz se geskrifte gee vir Afrikaners minder aanstoot as dié van Du Preez. By

Lees verder: Leon Lemmer: Leopold Scholtz oor Afrikaners se kruispaaie

Trump het genoeg afgevaardigdes vir ‘n nominasie

Donald Trump het 1237 afgevaardigdes nodig gehad om die Republikeinse nominasie wen. Hy staan tans op 1238. Met 303 afgevaardigdes op die spel in vyf state se voorverkiesing op 7 Junie, sal Trump maklik sy doelwit haal en ‘n betwiste konvensie in Cleveland systap. Sekere belangegroepe binne sy party het gehoop om hom uit die

Lees verder: Trump het genoeg afgevaardigdes vir ‘n nominasie

Treine by Stellenbosch gebrand

Metrorail in die Wes-Kaap sê hy het begin om strenger veiligheidsmaatreëls in te stel in ‘n poging om die vandalisme op treine hok te slaan. Treine tussen Stellenbosch en Klapmuts in die Wes-Kaap kon Donderdagmiddag weens hernude brandstigting by Muldersvlei nie loop nie. Die Muldersvlei-stasie verbind Stellenbosch met Paarl en Wellington. Die agentskap het samesprekings

Lees verder: Treine by Stellenbosch gebrand

Kwaadwillige gerugte oor Parys-plaasaanval versprei

ANC-handlangers is skynbaar besig met ‘n onverbloemde heksejag teen wit mans wat hulself wou beskerm teen swart plaasaanvallers. Elf wit mans, waaronder ‘n 17-jarige seun en ‘n polisiebeampte, verskyn vandag in die Parys-landdroshof in verband met die moord op twee vermeende swart plaasaanvallers. Die mans, meestal boere, het na bewering vir Samuel Tjixa en Simon

Lees verder: Kwaadwillige gerugte oor Parys-plaasaanval versprei

Twitter herontwerp 140 karakter-ruimte

Twitter se 140-karakterperk in hul twiets sal aangepas word om effens langer boodskappe toe te laat. Die maatskappy spreek egter net “een simptoom” van hul grootste uitdaging aan: Die groei van sy gehoor, wat in die afgelope jaar afgeplat het. Twitter se probleme om nuwe gebruikers lok en te behou sal nie opgelos word met

Lees verder: Twitter herontwerp 140 karakter-ruimte

Grondgrypwetsontwerp aanvaar

Die gevreesde Onteieningswetsontwerp is Donderdag deur die parlement aanvaar met die wysigings wat deur die Nasionale Raad van Provinsies aangebring is. Al die opposisiepartye behalwe die EFF het daarteen gestem. Pres. Zuma het die tweede fase van grondgryp wat sal binnekort begin, geloof as die einde van armoede. Die minister het dus die mag verkry

Lees verder: Grondgrypwetsontwerp aanvaar

‘n Turksvy neffens die EU

Mev Angela Merkel is vinnig besig om die vrot appel van Europa te word in haar strewe om die nuwe Sultan van Turkye Recep Tayyip Erdogan ter wille te wees. Turkye se opportunistiese uitbuiting van Mev Merkel se ruggraatloosheid word by die dag meer aktueel en van sleutelbelang vir die veiligheid en voortbestaan van Europa

Lees verder: ‘n Turksvy neffens die EU

Nog ‘n dag van amok in Durban, Johannesburg

Oproeriges het Maandag Jozini in die noorde van KwaZulu-Natal tot stilstand gedwing. Die oproermakers versper paaie met vullis, en sake-ondernemings en skole moes sluit weens dreigemente van geweld. Inwoners is glo ontevrede oor swak dienslewering, veral ‘n tekort aan water. Twaalf mense wat vroeër in hegtenis geneem is op aanklagte van openbare geweld, verskyn vandag

Lees verder: Nog ‘n dag van amok in Durban, Johannesburg

Oliefonds en polisiebegroting geplunder

Die Sentrale Energiefonds het sy verkope van olie verdedig, en sê Suid-Afrika het toegang tot 90 dae se brent ru-olie reserwes. Die Fonds het gereageer op ‘n berig deur die Business Day-koerant dat die fonds tien miljoen vate ru-olie in ‘n geslote transaksie verkoop het sonder om toestemming van die Nasionale Tesourie te kry. Die

Lees verder: Oliefonds en polisiebegroting geplunder

Meksikaanse oproeriges brand vlae by Trump-saamtrek

Oproeriges het berede polisie met klippe bestook en brande gestig buite ’n saamtrek wat Donald Trump in Albequerque in die Amerikaanse deelstaat Nieu-Mexiko toegespreek het. Woensdagaand het Meksikane Amerikaanse vlae aan die brand gesteek en hul eie vlae rondgeswaai saam met anti-Trump-betogers buite die lokaal waar Trump gepraat het. Die oproeriges het met polisielede slaags

Lees verder: Meksikaanse oproeriges brand vlae by Trump-saamtrek