Uitspraak word Maandag gelewer in die saak van twee Mosambiekers wat teregstaan op verskeie aanklagte van plaasaanvalle in die Brits-omgewing in Noordwes. Die 27-jarige Knowledge Mandlazi en die 31-jarige John Khoza-Tibani staan in die Pretoriase Hooggeregshof tereg op meer as 20 aanklagte, wat vyf moordaanklagte, drie aanklagte van poging tot moord en verskeie huisbrake insluit.
Lees verder: Uitspraak verwag in saak van twee Masbiekers wat Brits teister
