Lede van die Pan-Afrika Parlement eis beter veiligheidmaatreëls nadat `n vroue-parlementslid van Senegal Donderdag geskiet is tydens ‘n rooftog by die OR Tambo-lughawe. Sy is na haar aankoms op die lughawe in Kempton Park in die heup geskiet. Volgens bronne in die PAP gebeur sulke aanvalle elke keer wanneer daar ‘n sitting in Suid-Afrika is.
Kort en lang stembriewe
Die kortste stembriewe gaan in Buffalo City in die Oos-Kaap aan kiesers uitgedeel word, waar net 12 politieke partye deelneem. Kiesers in die Mangaung Metro Munisipaliteit gaan die tweede kortste stembrief van alle metro munisipaliteite landwyd kry tydens die 2016 Munisipale Verkiesing. Volgens die OVK gaan net 14 politieke partye in dié gebied aan die
Twee Noordwes-skole afgebrand in verkiesingsgeweld
Sewe klaskamers by Setilo Sekondêre Skool by Mareetsane naby Mahikeng in Noordwes is aan die brand gesteek deur oproeriges. Die skool is in ligte laaie gelaat nadat verkiesingsgeweld in die gebied opgevlam het. Die Graad 11 en 12 klaskamers is in puin gelê. Die Verkiesingskommissie het bevestig dat sy stemlokaal in Mareetsane nie gebruik kan
Lees verder: Twee Noordwes-skole afgebrand in verkiesingsgeweld
Zuma gaan lening aan vir Nkandla-skuld
President Jacob Zuma sal glo ‘n persoonlike lening aangaan om die R7,8 miljoen wat hy skuld vir Nkandla terug te betaal. Die Openbare Beskermer het bevind dat hy die geld wat onregmatig uit die staatskas kom vir verbeterings aan sy eie woning, moet teruggee. City Press berig dat Zuma ‘n lening van VBS Mutual Bank
Forbes: 3 uit 7 Suid-Afrikaanse dollarmiljardêrs is Afrikaners
Die Amerikaanse tydskrif Forbes het so pas sy jongste lys van dollarmiljardêrs gepubliseer en Bill Gates is steeds die rykste man op aarde met ‘n fortuin van $77,7 miljard. Slegs sewe Suid-Afrikaners verskyn op die lys, waarvan drie Afrikaners is. Mnr. Christo Wiese (foto hier bo), die kleinhandelmagnaat wat die beherende aandeel in Shoprite besit,
Lees verder: Forbes: 3 uit 7 Suid-Afrikaanse dollarmiljardêrs is Afrikaners
Dan Roodt: Vrae aan Johann Rupert oor Afrikaans en ‘Voortrekkerwaardes’, ‘n ope brief
Geagte doktor Johann Rupert, Uit onlangse mediaberigte blyk dit dat u u negatief oor Afrikaans en die huidige taalstryd sou uitgelaat het. Blykbaar het u gesê: ““Ek is jammer om dit vir julle te sê, maar ons het groter probleme as taal.” Asook die volgende: “Die studente op die Universiteit Stellenbosch is meer bekommerd oor
Lees verder: Dan Roodt: Vrae aan Johann Rupert oor Afrikaans en ‘Voortrekkerwaardes’, ‘n ope brief
Leon Lemmer: Bittereinders, hendsoppers en hanskakies
Min dinge is verniet, maar een van die merkwaardigste boeke wat ooit geskryf is, kan gratis bekom word: die Engelse vertaling van Christiaan Rudolf de Wet (1854-1922) se boek, Strijd tusschen Boer en Brit, naamlik Three years’ war (New York: Charles Scribner’s Sons, 1902, 416p; Amazon Kindle $0). De Wet het bitter min skoolonderrig ontvang.
Lees verder: Leon Lemmer: Bittereinders, hendsoppers en hanskakies
Terreursaak teen SA tweeling gaan voort
Die terreursaak teen ‘n Moslemtweeling (23) sal in die Johannesburgse landdroshof voortgaan. Die saak is Donderdag uitgestel nadat Brandon Lee en Tony Lee Thulsie van Newclare se regsverteenwoordiger `n aansoek teen hul aanhouding ingedien het. Hulle regte name is Sallahoeddin (Brandon-Lee) en Jakeen (Tony-Lee) Thulsie. Hulle word daarvan beskuldig dat hulle beplan het om die
Dan Roodt: Ons mis jou al klaar, geliefde ‘Riempies’…
Met hierdie rubriek wil ek graag hulde bring aan een van PRAAG se getrouste ondersteuners wat op 25 Julie 2016 skielik aan ‘n hartaanval oorlede is. Ek het dit per sms van een van haar dogters verneem: “Goeiemôre, dit is Leonie se dogter. Sy het so baie van jou gepraat en daarom het ek dit
Lees verder: Dan Roodt: Ons mis jou al klaar, geliefde ‘Riempies’…
Verdagmakery oor terreur ontbloot
Die organisasie CAGE het tot die Moslemtweeling wat van terreur aangekla word, se verdediging gekom en gesê “AWB-lede” is in hegtenis geneem met wapens en hulle is nie “terroriste” genoem nie. Sallahoeddin (Brandon-Lee) en Jakeen (Tony-Lee) Thulsie word daarvan beskuldig dat hulle beplan het om die Amerikaanse ambassade en Joodse instellings in Gauteng aan te
