Die polisie het drie vermeende verkragters in hegtenis geneem ná ‘n driejaar-oue kind aan die dood ontkom het toe ‘n inwoner haar hoor huil het net ure nadat sy na bewering verkrag en gesteek is in Thaba Nchu . Die verkragte en gewonde kind is op ‘n verlate ou industriële perseel in Thaba Nchu gevind.
Lees verder: Driejarige verkrag, gesteek, vir dood agtergelaat
