Parlementslede het ‘n lys van 14 kandidate genomineer vir die kortlys waaruit Suid-Afrika se nuwe Openbare Beskermer gekies moet word. Mense wat die lys gehaal het, is die Adjunk- Openbare Beskermer, Kevin Malunga, die Wes-Kaapse Regte, Siraj Desai, en die Adjunk-Nasionale Direkteur van Openbare Vervolging, Willie Hofmeyer. Die uittredende Openbare Beskermer, Thuli Madonsela, se termyn
Turkye se ‘staatsgreep’ lyk na Islamitiese suiweringsveldtog
Nagenoeg drieduisend vermeende militêre samesweerders is in Turkye in hegtenis geneem, ná ‘n mislukte staatsgreep Vrydagnag. Duisende regters, staatsaanklaers, militêre leiers en soldate is gevange geneem en lasbriewe vir die ander se inhegtenisname is uitgereik. Verskeie regsgeleerdes, onder wie tien regters en twee lede van die die grondwethof word ook aangehou in wat deur ontleders
Lees verder: Turkye se ‘staatsgreep’ lyk na Islamitiese suiweringsveldtog
Swart aanvaller lei Baton Rouge polisielede in lokval
Die polisie in Baton Rouge in Louisiana het ‘n swarte doodgeskiet wat glo ‘n gewapende lokval vir ses polisiebeamptes gestel het. Drie van die beamptes is in die aanval dood. Nog vier is gewond. Die polisie het die aanvaller doodgeskiet. Hy is ‘n Afro-Amerikaner wat vyf jaar in die weermag was en medaljes ontvang het
Lees verder: Swart aanvaller lei Baton Rouge polisielede in lokval
Sewe in aanhouding na Nice-aanval
Franse owerhede het nóg twee mense in hegtenis geneem in die ondersoek na die Bastille Dag vragmotoraanval in Nice waarin minstens 84 mense dood is. Die jongste inhegtenisnemings bring die totale aantal verdagtes op sewe te staan. ‘n Amptenaar verantwoordelik vir nasionale terreurondersoeke by die aanklaer se kantoor in Parys, wat anoniem wou bly, het
Waterskilpaaie ontwrig lugverkeer by JFK
Meer as 400 waterskilpaaie het vlugte in New York vertraag omdat hul broeigebied naby die aanloopbane by die John F. Kennedy Internasionale Lughawe is. Tot dusver is 396 skilpaaie opgemerk by JFK-lughawe tydens migrasie vanjaar wat tans aan die gang is. Associated Press berig van die diertjies het oor die aanloopbane begin kruip en werkers
Dan Roodt: Ná Nice lyk ANC-terreur en NP-oorgawe nóg skrikwekkender
Donderdag se bloedige terreuraanval in Nice deur die Moslemvragmotorbestuurder Mohamed Lahouaiej-Bouhlel het oor die aardbol weergalm. Die aaklige gewetenloosheid van terrorisme is opnuut onder die kollig. Ironies genoeg het die leier van die ANC en president van Suid-Afrika, Jacob Zuma, sy medelye aan die Franse volk betuig. Ironies, want nie lank gelede nie het die
Lees verder: Dan Roodt: Ná Nice lyk ANC-terreur en NP-oorgawe nóg skrikwekkender
Leon Lemmer: Greg Johnson oor blanke nasionalisme
Ingevolge politieke korrektheid mag nie-wittes nie gekritiseer word nie. Een van my besware teen hierdie modeverskynsel is dat dit nie ‘n grondslag vir die verbetering van nie-wittes bied nie. Daar kan nie sprake wees dat as iemand nie-wit is hy/sy volmaak is nie. By alle indiwidue en etniese groepe word positiewe en negatiewe kenmerke aangetref.
Lees verder: Leon Lemmer: Greg Johnson oor blanke nasionalisme
ISIS juig toe Nice-aanvaller bekend word
ISIS het intussen die terreuraanval in Nice, Frankryk, op Donderdag met blydskap gevier terwyl die Moslemverdagte se naam vrygestel is. Die internasionale terreurgroep sê dit was weerwraak vir die dood van ‘n sogenaamde “minister van oorlog” wat vroeër vanjaar deur koalisiemagte vermoor is in gevegte in Irak. ‘n Moslem in ‘n wit vragmotor het deur
Vyftig kinders, waarvan talle om hul lewens veg in Nice-kinderhospitaal
‘n Frans-Tunisië krimineel wat goed bekend was aan die polisie vir gewapende aanvalle het met ‘n gehuurde vragmotor in ten minste 84 mense ingeploeg in ‘n terroriste-aanval tydens Bastilledag vieringe in Nice. Die man was nie op die Franse intelligensiedienste se lys van terreurverdagtes nie, maar was bekend aan die polisie in verband met misdade
Lees verder: Vyftig kinders, waarvan talle om hul lewens veg in Nice-kinderhospitaal
Brief: Swak diens, geen Afrikaans deur Media24/Naspers
Vanoggend is ek briesend. Briesend vir mense van kleur wat my soos kak behandel. Ja, reg gelees, lekker af-die-tong-rol Afrikaans, Afrikaans dat almal kan verstaan wat ek bedoel en hoe ek voel. Ek kannie glo hoe verrot hierdie hele bloederige land word nie. Dat selfs die taal wat ek praat aanstoot gee aan mense wat
Lees verder: Brief: Swak diens, geen Afrikaans deur Media24/Naspers
