Die verdagte in die Parys-aanvalle, Salah Abdesalam, wil met die Franse owerhede saamwerk, het sy regsgeleerde dié week verklaar. Hy het ook bevestig dat sy kliënt bereid is om aan Frankryk uitgelewer te word. ’n Aanklaer sou na die stad Brugge reis, waar Abdesalam aangehou word om sy uitlewering ingevolge ’n Europese arrestasiebevel te bespreek.
Lees verder: Parysterreur-verdagte reg om ISIS-geheime uit te lap
