Korrupsie gedy onder swart skoolhoofde

Swart skoolhoofde is klaarblyklik nóú betrokke by die verkoop van eksamenvraestelle of die verskaffing van antwoordstelle aan leerlinge tydens toetse. Dit is volgens die verslag van Corruption Watch getiteld “Die verlies van beginsels” wat Donderdag vrygestel is. Die grootste deel van gerapporteerde gevalle kom uit die Vrystaat, Gauteng, KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap. Een van Corruption

Lees verder: Korrupsie gedy onder swart skoolhoofde

Kaapstad, Wits gesluit omdat betogers wil aanhou

Die akademiese program aan die Universiteit van Kaapstad sal Maandag gesluit bly, het die instelling Sondag via Twitter aangekondig. “Na deeglike oorweging sal die kampus gesluit wees môre, Maandag, Oktober 26, 2015,” het die Universiteit getwiet. Dit kom nadat ‘n Xhosa-faksie oor verhogings vir 2016 by universiteite begin betoog het. In ‘n opstand wat gekenmerk

Lees verder: Kaapstad, Wits gesluit omdat betogers wil aanhou

Brief: Oom Max, ons is te besig om diskriminasie te probeer oorleef!

As ‘n tweedejaarstudent is ek werklik teleurgesteld in u poging om weereens Afrikaners oor die vingers te probeer tik. In ‘n artikel wat slegs die uitdaging wat die ANC met studente in die gesig staar kan, en behoort te ondersoek, vind u dit nodig om oudergewoonte anti-Afrikanersentiment in u resep te gooi. Ek wonder soms

Lees verder: Brief: Oom Max, ons is te besig om diskriminasie te probeer oorleef!

Dan Roodt: Die tragedie van Springbokrugby

Kom ons erken dit maar: In die Nuwe Suid-Afrika met sy afwaartse spiraal wat standaarde en prestasie betref, soek almal naarstiglik na ‘n tikkie voortreflikheid, die sweem van ‘n “wenner”. Vandaar dus die sware verantwoordelikheid wat op die Springbokrugbyspan gepak word: In ‘n verloorland met ‘n regering wat Zimbabwe as sy model aanvaar het, moet

Lees verder: Dan Roodt: Die tragedie van Springbokrugby

Karel Combrinck: Sangomaland

Hierdie is nie bedoel om ‘n kommentaar op Leon Lemmer se rubriek oor Leon Wessels te wees nie, maar sluit hopelik daarby aan. Oor die afgelope weke is ons vergas op berigte oor opstootjies en relletjies aan Suid-Afrikaanse universiteite. Dit gaan nou oor Afrikaans as voertaal en dan weer oor fooie. ‘n Mens sou graag

Lees verder: Karel Combrinck: Sangomaland

Leon Lemmer: Leon Wessels en Danny Titus oor Open Stellenbosch

LitNet publiseer die afgelope tyd bydraes tot sy Open Stellenbosch- (OS) seminaar. Wat eienaardig is, is dat LitNet, wat oorwegend ‘n Afrikaanse webwerf is, in hierdie geval voorkeur aan bydraes in Engels gee. Mense wat Afrikaanssprekend is en meesal in Afrikaans publiseer, word deur die redaksie gevra om hulle bydraes in Engels te lewer. Oor

Lees verder: Leon Lemmer: Leon Wessels en Danny Titus oor Open Stellenbosch

Wit Sweed dood twee in ‘rasse-aanval’

Anton Lundin Pettersson het twee mense gedood en twee ander met ‘n swaard beseer by ‘n skool in Swede. Vrydag het die Sweedse polisiehoof Niclas Hallgren verklaar dat die man wat twee mense gedood het “deur rassistiese motiewe beweeg is”. “Ons is daarvan oortuig dat die aanvaller deur rassistiese motiewe beweeg is,” het hy gesê.

Lees verder: Wit Sweed dood twee in ‘rasse-aanval’

Skoppensboer: Met alles reeds verniet, waarom nog klasgeld betaal?

Skoppensboer moet sy verbasing uitspreek dat die ANC-bewind nie lankal tersiêre studie gratis en verniet gemaak het nie. Soveel dinge in Suid-Afrika is dan reeds verniet: elektrisiteit in Soweto en op baie ander plekke waar jy net jou draad kan gaan aansluit, water, kindertoelaes, pensioene, e-tol wat niemand betaal nie, asook skoolonderrig. Veral as jy

Lees verder: Skoppensboer: Met alles reeds verniet, waarom nog klasgeld betaal?

Duisende ruk op vir massasaamtrek in Pretoria

Tienduisende betogers is tans besig om op te ruk na die Uniegebou. Studente-organsisasie Sasco het swart skoolkinders en werkers aangemoedig om deel te wees van die “studenteprotes”. News24 berig dat betogers, talle geklee in swart, reeds by die Universiteit van Pretoria saamgetrek is en besig is om mekaar op te sweep. Honderde betogers is ook

Lees verder: Duisende ruk op vir massasaamtrek in Pretoria

Moslemhulporganisasie steun opmars na Uniegebou

Die hulporganisasie Gift of the Givers het kos en drinkgoed aan betogende studente belowe by die Uniegebou. Tienduisende beplan ‘n opmars na die Uniegebou in Pretoria waar hulle deur President Jacob Zuma toegespreek sal word. Die presidensie het in ‘n verklaring gesê dat Zuma met die universiteits- en studente-leiers sal vergader om die situasie wat

Lees verder: Moslemhulporganisasie steun opmars na Uniegebou