Oudpresident Charles Taylor van Liberië, die eerste Afrikaleier wat in verband met oorlogsmisdade verhoor word, het gister in sy eie verdediging getuig en gesê die saak teen hom wemel van verkeerde inligting en leuens. Taylor, 61, staan tereg op 11 aanklagte van aanstigting tot moord, verkragting, verminking, seksuele slawerny en die opkommandering van kindersoldate gedurende
Johann Wingard: ‘n Strategiese alliansie tussen Boere en Russe?
Dit is fassinerend om op skotteltelevisie na kanaal 405, Russia Today (RT), te kyk. Nie vir sy goeie joernalistiek as sodanig nie, maar om te sien hoe ‘n kapitalistiese Rusland vandag funksioneer. Oor baie jare moes ons hoor dat alles wat Russies is, taboe en verwerplik is. Nou wys die RT-kanaal ‘n ander, moderner Rusland en bied ‘n aangename kykervaring vir die oningeligtes.

Lees verder: Johann Wingard: ‘n Strategiese alliansie tussen Boere en Russe?
Watter soort ‘drastiese optrede’ vir Afrikaans?
As ons eerlik is, moet ons erken dat slegs drastiese optrede Afrikaans nou van volslae ondergang kan red. Bogenoemde verwys.Ek het met gespitste aandag Dan Roodt se artikel in u publikasie gelees. Ek stem saam met wat hy daar sê. Die vraag is: Watter tipe "drastiese optrede" word voorgestel? где купить оборудование для шиномонтажатопкарго развод
Lees verder: Watter soort ‘drastiese optrede’ vir Afrikaans?
Britte laat vaar dwelmklagte teen SAL-span
Op een uitsondering na, is alle dwelmklagtes teen die 30 spanlede van SAL wat in twee dwelmvoorvalle by die Heathrow-lughawe in Londen aangekeer is, laat vaar. So het die lugredery gister gesê.
Op een uitsondering na, is alle dwelmklagtes teen die 30 spanlede van SAL wat in twee dwelmvoorvalle by die Heathrow-lughawe in Londen aangekeer is, laat vaar. So het die lugredery gister gesê.
Rowers stroop gestrande bakkie van onderdele
Twee mans wie se bakkie in Dutywa gaan staan het, is deur rowers van onderdele beroof, het die Oos-Kaapse polisie Dinsdag berig.
Twee mans wie se bakkie in Dutywa gaan staan het, is deur rowers van onderdele beroof, het die Oos-Kaapse polisie Dinsdag berig.
Afrikaner bevind hom weer in die 1930s
Die Afrikaner bevind hom vandag met dieselfde taalprobleem as in die dertigerjare toe jy in besighede soos die OK Basaars, Greatermans, jou handelsbanke (voor Volkskas) en talle fabrieke geen bediening ontvang het as jy nie Engels gepraat het nie. Jy kon blou in die gesig of grys word, maar jy sou wag totdat jy skaamteloos jou geradbraakte Engels praat om bedien te word. Dít ten spyte van Afrikanerdogters wat jou moes bedien en wat nes vandag terwille van selfbehoud gelate daaraan moes meedoen.

Twee Britte tronk toe weens ‘rassisme op die internet’
Twee Britse mans is vir die eerste keer tronkstraf opgelê bloot weens rassistiese uitlatings in pamflette en op die internet. Simon Sheppard, 51, van Selby in Noord-Yorkshire is tot vier jaar en tien maande tronkstraf gevonnis en sy medepligtige, Stephen Whittle, 42, van Preston is tot twee jaar en tien maande in die gevangenis veroordeel.

Lees verder: Twee Britte tronk toe weens ‘rassisme op die internet’
‘Regering wil steeds armoede vasvat’
Die regering is steeds verbind daartoe om werkloosheid en armoede teen 2014 te halveer ondanks die ekonomiese afswaai, het Trevor Manuel, hoof van die nasionale beplanningskommissie, Dinsdag gesê. Manuel het die regering se mediumstrategiese beleidsraamwerk in Pretoria uitgestippel en gesê sy hoofdoel is om die impak van die ekonomiese afswaai op die land se produktiewe
Goudsektorvakbonde verwerp aanbod
Vakbonde, waaronder Solidariteit, het loonaanbiedinge van die goudsektor van die Kamer van Mynwese verwerp. Solidariteit het Dinsdag in ’n verklaring gesê geen ooreenkoms kon Maandag tussen die partye bereik word nie. Hy het saam met ander vakbonde die aanbod verwerp. “In die ronde van samesprekinge het AngloGold Ashanti, Gold Fields en Rand Uranium verhogings van
Dokters verwerp aanbod
Altesame 91% van dokters wat lede van die SA Medical Association, Sama, is en aan ’n aanlynopname deelgeneem het, het die regering se salarisaanbod verwerp, het Sama Dinsdag gesê. Van die 2 484 dokters wat in die aanlynopname gestem het, het 223 die beroepspesifieke aanbod van die regering aanvaar. Altesame 2 261 het dit verwerp.