‘n Beesboer en sy vrou in KwaZulu-Natal is Woensdagmiddag op hul plaas doodgeskiet in die jongste plaasmoordaanval. Nico en Marsha Lens, van Elandsberg,in die Paulpietersburg-distrik, is glo in die laatmiddag oorval. Albei is in die kop geskiet. Marsha Lens het blykbaar die paniekknoppie gedruk om haar bure te laat weet van die aanval voor sy
Australiese hoëkommissaris in SA oorlede
Pres. Jacob Zuma het sy meegevoel met die Australiese regering betuig ná die afsterwe van sy hoëkommissaris na Suid-Afrika, Graeme Wilson, het die departement van internasionale betrekkinge Woensdag in ‘n verklaring gesê. “Hoë kommissaris Wilson was ‘n merkwaardige persoon en ‘n ware ambassadeur vir sy land,” het Zuma in die verklaring gesê. “Hy het geen
Franse kanselleer lewering van Mistral aan Rusland
Die Russiese Federasie het nie-amptelike kennisgewing van Frankryk ontvang dat die lewering aan Rusland van die eerste helikopterdraer, die Mistral-ooreenkoms opgeskort is, het Oleg Bochkarjof, ‘n adjunk-voorsitter van die regering se kommissie vir verdedigingvervaardiging aan ITAR-Tass gesê. Die kantoor van die Franse president Francois Hollande het Moskou se onlangse optrede in die Oekraïne as rede
Lees verder: Franse kanselleer lewering van Mistral aan Rusland
Kanadese van IS hou Amerikaanse joernaliste aan
Ten minste drie Kanadese burgers, wat by ‘n militante groep in Sirië aangesluit het, was verantwoordelik vir die aanhouding en wrede ondervraging van Amerikaanse joernaliste Theo Curtis en Matt Schrier, het CBC berig. Intussen het die VSA gesê hulle sal Sotloff se dood te wreek nadat hulle die egtheid van die onthoofdingsvideo bevestig het. Steven
Lees verder: Kanadese van IS hou Amerikaanse joernaliste aan
‘n Wakkerskrik-week vir Afrikaners
Deur Manfred Delport. Die vorige regering het graag gepraat van ‘n totale aanslag teen Suid-Afrika. Gebruik egter laasgenoemde term vandag, en al wat ‘n libgestremde, kruiperkaner en paaier is, wil die horries kry. Jy sal onmiddellik as paranoïes uitgekryt word. Sint Mandela, Slovo en kie was immers, volgens die kruipers en linkses, gawe outjies wat
Oscar Pistorius: Regshervorming nodig
Is dit nie skandalig dat die Steenkampfamilie hulleself deur die ANC se vroueliga in die hof laat omring het nie?
Is dit nie skandalig dat die Steenkampfamilie hulleself deur die ANC se vroueliga in die hof laat omring het nie?
Ebola-koors styg
Die Wêrelgesondheidsorganisasie (WGO), het in Washington bekend gemaak dat byna 2000 mense reeds weens die ebola-virus dood is. Die hoof van die WGO, Margaret Chan het gewaarsku dat die siekte besig is om verder uit te kring. Daar is reeds 3500 gevalle in Guinee, Sierra Leone en Liberië bevestig. Die jongste syfer is aansienlik hoër
Poskantoorstakers intimideer en vandaliseer
Die Poskantoor sê stakers het hulself gewend tot intimidasie van werkers en vandalisme. Deeltydse werkers het verlede maand met ‘n onbeskermde staking begin. Die deeltydse werkers eis hoër salarisse. Sedert die begin van die jaar gaan die Poskantoor gebuk onder herhaaldelike stakings. Poskantoor-kliënte in Gauteng kan weens die voortslepende arbeidsonrus verdere vertragings in die aflewering
Ateïste het goeie plan met staatskole
Deur Jan Viljoen. So hulle wil alle verwysing na geloof en Christenskap uit die staatskole uithaal. Hulle wil God uit die skole verwyder. Ek wonder of dit so ‘n slegte ding is. Miskien moet ons eers kyk wie “Hulle” is. Ek neem aan “Hulle”, soos wat die webblad “Hulle” aandui, die kerngroep van die beweging
PRAAG tree toe tot regstryd oor Christelike inhoud in skole
PRAAG, die Pro-Afrikaanse Aksiegroep, het Woensdagoggend 3 September ‘n epos aan die voorsitter van OGOD, mnr. Hans Pietersen, gerig waarin die naam van sy prokureur en hul kontakbesonderhede versoek word aangesien PRAAG dié organisasie se skending van godsdiensvryheid in die land wil teenstaan. “Hierdie is die soveelste aanval op Afrikaanse skole wat deur twyfelagtige nie-regeringsorganisasies
Lees verder: PRAAG tree toe tot regstryd oor Christelike inhoud in skole
