Die minister van Verdediging en Militêre Veterane, me. Lindiwe Sisulu, het skriftelik bevestig dat 183 vuurwapens, 5 mortiere en ses vuurpyllanseerders in die weermag gesteel en verlore geraak het sedert 2007. Dit volg in antwoord op ‘n vraag van Pieter Groenewald van die Vryheidsfront Plus in die Parlement. “Dit is uiters kommerwekkend dat outomatiese aanvalsgewere
Romanisering van die Christelike godsdiens in die periode 325 tot 380 nC
In vorige artikels het lesers van Praag hulle uitgelaat oor kerk-staatverhoudinge en die wedersydse beïnvloeding van godsdiens en politiek op mekaar. Die Christelike godsdiens het ‘n gedaanteverwisseling ondergaan in die periode 325 tot 380 nC en daarna. Met Romanisering word bedoel dat hoofsaaklik twee keisers ‘n uniforme dogma op die kerk afgedwing het en ‘n
Lees verder: Romanisering van die Christelike godsdiens in die periode 325 tot 380 nC
Soldate by 37 hospitale ontplooi
Soldate is Maandagoggend ontplooi by 37 hospitale in sewe provinsies om te help skoonmaak en bystand met gesondheidsorg te verleen, het die SA Nasionale Weermag (SANW) gesê. “Afhangend van die aanvraag, kan ‘n mediese span bestaan uit dokters, verpleegsters en noodgesondheidswerkers,” sê Dlamini Siphiwe, ‘n woordvoerder in ‘n verklaring. “Die SA Militêre Gesondheidsdiens ontplooi insgelyks
Hospitaalsterftes weens staking
Verskeie hospitaalsterftes is aangemeld aangesien ‘n landswye staking staatsdiensstaking verlede week begin het, maar die owerhede is versigtig om dit te direk aan die massa-aksie te verbind. The Star-koerant berig Maandag dat drie staatshospitaalpasiënte, wat na private hospitale verskuif is as gevolg van personeeltekorte wat veroorsaak word deur die staking, gesterf het. Die pasiënte wat
Betogers brand motor, versper die pad
Stakers in die staatsdiens brand ‘n motor en die Mangosuthu-hoofweg in Umlazi is vanmôre van ‘n barrikade voorsien, het die polisie in KwaZulu-Natal gesê. “Teen ongeveer 01:00 die oggend (Maandag) het ‘n groep betogers by die Prins Mshiyeni-hospitaal in Umlazi ingebars en ‘ n motor verbrand wat aan ‘n werker by die hospitaal behoort,” het
Groenskrif oor grond
Gevaarligte flikker helder rooi as berigte oor die voorgenome groenskrif oor grondhervorming enigsins in die kol is. ‘n Opsigtelike probleem, luidens ‘n berig in Rapport, is dat die groenskrif steeds van die veronderstelling uitgaan dat slegs 13 % van die grond in swart besit is, en 87 % in wit besit. Dit het blykbaar betrekking
By die uitspanplek
Die trekkers het volgens Op Trek (deur J. Celestine Pretorius, redakteur, André Malan, Alana Bailey, Sandra Saayman, H.S. (Tia) Hugo en J.F. (Joey) Wilmans) in groepies getrek en gekampeer omdat daar nie weiding vir almal se vee was nie. Sulke groepe het oor en weer gekuier, koffie gedrink en soms saamgeëet, soos op Nuwejaar. Wanneer
Springbokrugby: Van Coetzenburg na die Kaapse Vlakte
Sedert die Engelse in die laat 19de eeu die Kaapse kolonialers leer rugby speel het, het rugby in SA maar altyd ‘n speelbal geword vir politieke ideologieë. Die Britte glo tot vandag toe dat die Springbok-nederlaag teen die 1974-Britse Leeustoerspan van Willie John McBride, die einde van apartheid ingelui het. Soos met apartheid, het Stellenbosch hulself die vorige
Lees verder: Springbokrugby: Van Coetzenburg na die Kaapse Vlakte
Die naam van Amerika – hoe ‘n fabel amper ernstig opgeneem is
Gewoonlik word aanvaar dat Amerika vernoem is na die Italiaanse kartograaf en ontdekkersreisiger, Amerigo Vespucci. Tog is dit nie so vanselfsprekend nie, argumenteer Dick Wicken. Wicken voer aan dat die naam dalk na die Noormanne teruggevoer kan word, wat reeds meer as ‘n duisend jaar gelede by die Amerikaanse kus aangedoen het en kort daarna
Lees verder: Die naam van Amerika – hoe ‘n fabel amper ernstig opgeneem is
Blanke vakunie sluit by staking aan
Onderwysers wat aan die hoofsaaklik blanke Suid-Afrikaanse Onderwysersunie (SAOU) behoort, gaan aanstaande week by die landwye staatsdiensstaking aansluit, het die unie gister in ‘n verklaring gesê. “Die SAOU het op hierdie drastiese stap besluit nadat 87% van lede die staat se jongste aanbod van ‘n algemene salarisaanpassing van 7% en ‘n behuisingstoelaag van R700 per
