Amerikaanse president Barack Obama het tydens sy ontmoeting met president Jacob Zuma Sondag lof vir Suid-Afrika uitgespreek as die eerste land wat ‘n kernwapenprogram laat vaar het. Obama met Zuma te midde van ‘n reeks bilaterale vergaderings met wêreldleiers op die vooraand van ‘n spitsberaad oor kernsekuriteit wat 47 lande bywoon, ontmoet. Die byeenkoms sal
ANC betaal Terre’Blanche-moordenaars se regskoste
Volgens ‘n verklaring deur Phillip Dexter van Cope, gaan die ANC die regskoste van Eugene Terre’Blanche se moordenaars betaal. Dexter meen “dié optrede stuur die verkeerde boodskap uit”. “Dit stuur die verkeerde boodskap uit aan Suid-Afrikaners aangesien die regerende alliansie hiermee wil sê dat hy al sy enorme middele sal gebruik om enigeen te verdedig
Lees verder: ANC betaal Terre’Blanche-moordenaars se regskoste
SAMWU vaar die strate in
SA Munisipale Werkersunie (SAMWU) se lede sal Maandag landwyd ‘n arbeidsgeskil met hul werkgewers onder algar se aandag bring deur ‘n optog. ‘n Verwagte hofinterdik om die staking te stop, is Saterdag van die rol by die Arbeidshof geskrap. In Johannesburg sal ‘n aantal paaie gesluit wees vir die optog deur ongeveer 8000 mense na
Bewering oor gekookte misdaadsyfers slegte nuus
Met minder as twee maande oor voor die Wêreldsokkerbekertoernooi afskop, is dit te wagte dat talle verwikkelinge in Suid-Afrika beoordeel sal word in terme van die vergrootglas van die wêreld wat algaande meer en meer oor Suid-Afrika inskuif. Die jongste verwikkeling wat die potensiaal het om vir Suid-Afrika ‘n verleentheid te wees, is die nuutste
Lees verder: Bewering oor gekookte misdaadsyfers slegte nuus
Die Paastyd: Die kruis en vandag
Wanneer die Paastyd gedenk word, staan die kruis baie pertinent. Of dit toeval is, en of die simboliek bedoel is, die vorm van die kruis bied aan die Christen ‘n waardevolle verwysingsraamwerk – ‘n langer vertikale “been” en ‘n korter horisontale “arm.” Vanjaar se gebeure rondom die Paastyd het inderdaad ruim preekstof voorsien. Suid-Afrikaners is
Ons kort minder emosie en meer strategie
Die Suid-Afrikaanse politiek lyk deesdae soos ‘n Hollywood-speelfliek. Daar is beslis geen tekort aan opwinding, woede, vermaak en skinder nie. As dit maar net ‘n storie was! Malema het natuurlik die kat onder die duiwe losgelaat met sy ongedissipleerdheid en onverantwoordellike uitlatings. Hy sal beslis moet pa staan vir die rassespanning en polarisering wat in
Medialema: die walglike NSA-pers
Die voorbladberigte wat daar gister in koerante van die Independent-groep (Saturday Star en Pretoria News), asook Naspers se webwerwe (Beeld, Volksblad, Die Burger) oor ‘n “gebruikte kondoom” langs wyle Eugene Terre’Blanche se bed verskyn het, verteenwoordig die absolute laagtepunt in die Suid-Afrikaanse joernalistiek. Die hoogheilige dooieboomverslaggewers wat vroeër vandeesweek ontstoke was omdat Julius Malema ‘n
Repliek op Jan-Jan Joubert in vandag se Rapport
Op Roodt.org: Daar is geen middelgrond meer nieконструкторы купить киевлобановский александр игоревич харьков
Lees verder: Repliek op Jan-Jan Joubert in vandag se Rapport
Malema beledig SA se ware heersers
Die ANC was geweldig teësinnig om Malema oor die kole te haal agv sy haatliedjies wat die massas opsweep om Afrikaners te vermoor. Dit was duidelik dat die ANC saamstem met Malema, dat hulle blankes ook as ‘n ergenis beskou. Dit het ET se moord gekos om die ANC te oortuig dat hy moes ophou,
‘Sterf, wit skuim!’ skree plaasaanvaller
In ‘n duidelik rasgemotiveerde aanval, het ‘n plaasaanvaller gister op ‘n boervrou “Die, malungu!” en “Viva Malema” geskree toe hy haar aangerand het. Mnr. Leon Koekemoer het egter sy vrou te hulp gesnel, een aanvaller in die gang van hul plaashuis naby Brits doodgeskiet en ‘n ander in die slaapkamer met ‘n byl gekap. Die
