Dit is fassinerend om op skotteltelevisie na kanaal 405, Russia Today (RT), te kyk. Nie vir sy goeie joernalistiek as sodanig nie, maar om te sien hoe ‘n kapitalistiese Rusland vandag funksioneer. Oor baie jare moes ons hoor dat alles wat Russies is, taboe en verwerplik is. Nou wys die RT-kanaal ‘n ander, moderner Rusland en bied ‘n aangename kykervaring vir die oningeligtes.
Lees verder: Johann Wingard: ‘n Strategiese alliansie tussen Boere en Russe?

Twee mans wie se bakkie in Dutywa gaan staan het, is deur rowers van onderdele beroof, het die Oos-Kaapse polisie Dinsdag berig.