Die Rooivalk-aanvalshelikopters, deesdae wit soos alle VN-wapentuig, het Maandag na bewering die M23-rebelle uit vestings by Chanzu in die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK) verdryf. Dié twee gedugte Rooivalke wat deur ‘n VN-gemagtigde vredesbrigade naby die DRK se grens met Rwanda, ontplooi is, was met 70 mm-vuurpyle toegerus. Volgens African Defence Review is M23-skuilings
Shell gaan Nigeriese bates verkoop weens sabotasie
Die oliereus Shell het Maandag gesê hy gaan van sy bates in Nigerië verkoop weens diefstal en sabotasie in dié land “Sommige lisensies is te koop, insluitend sommige pypleidings. Ons het nog nie bevestig watter nie,” het Simon Henry, Shell se finansiële hoof, gesê. Henry het aangedui dat Nigeriese maatskappye groot belangstelling toon. Die diefstal
Lees verder: Shell gaan Nigeriese bates verkoop weens sabotasie
ANC wil deurdruk met kredietamnestie
Dr. Rob Davies, minister van handel en nywerheid, het Dinsdag gesê uitleners moet strenger bekostigbaarheidstoetse doen as antwoord op besware teen die verwydering van negatiewe kredietinligting. Die minister sê hy verstaan die vrees dat die kredietinligtingsamnestie die risiko en koste van krediet kan verhoog, maar sê die regering is vasbeslote om daarmee deur te druk.
Erfgoedstatus Suriname in gevaar
De historische binnenstad van Paramaribo dreigt te verdwijnen van de Unesco-lijst voor werelderfgoed. Suriname heeft tot 31 december de tijd gekregen om te komen tot een pakket van maatregelen om het tij te keren. De Surinaamse hoofdstad staat sinds 2002 op de Werelderfgoedlijst vanwege de vele oude houten gebouwen waarvan sommige honderden jaren oud zijn.
‘Somaliërs steunden terroristen’
In Kenia heeft een rechtbank vier Somaliërs in staat van beschuldiging gesteld voor steun aan de islamitische terreurorganisatie al-Shabaab. Leden van die groepering pleegden in september een bloedige aanslag in het winkelcentrum Westgate in Nairobi, gevolgd door een gijzelingsactie. Daarbij vielen zeker 67 doden, onder wie een zwangere Nederlandse vrouw. Volgens de rechtbank zijn de
Weer doden door aanslagen in Irak
Door terreuraanslagen en overvallen zijn vandaag in Irak zeker 39 mensen gedood en 56 gewond geraakt. Onder de doden zijn ook de vier daders, zegt de politie. De aanslagen zijn gepleegd in Baquba, Mosul, Tikrit en bij Kirkuk. De vorige maand kwamen 979 Irakezen, voor het merendeel burgers, om het leven door aanslagen. Het geweld
Seun in die kop geskiet in oproer
’n 12-jarige seun is gewond tydens ’n betoging in Jabulani, Soweto, het die polisie in Gauteng Dinsdag gesê. Ao. Kay Makhubela, polisiewoordvoerder, het gesê die kind is Vrydag geskiet. “Die seun is na bewering in die kop geskiet en was teen gister [Maandag] steeds in die hospitaal. “Ons weet nie wie hom geskiet het nie.
Video van KZN-leerling wat doodgesteek word op YouTube
‘n Video waarin ‘n swart KwaZulu-Natalse leerling aangerand en gesteek word deur ‘n groep ander swart leerlinge is opgelaai op YouTube. Die krete van ander leerlinge wat die aanval gesien het, kan gehoor word op die video wat 50-sekondes duur. Dit het meer as 300 kyke in twee uur nadat dit opgelaai gekry verlede Woensdagoggend.
Lees verder: Video van KZN-leerling wat doodgesteek word op YouTube
Dwelmhandelaar by Durbanse lughawe vasgevat
‘n Man is by die King Shaka Internasionale Lughawe in Durban in hegtenis geneem nadat kokaïen met ‘n geraamde straatwaarde van R600 000 in sy besit gevind is, het die polisie in KwaZulu-Natal Dinsdag gesê. Kapt. Thulani Zwani het gesê die man is Maandag vasgetrek. “Die Boliviaanse man was op ‘n vlug vanaf Brasilië via
Ondersoek in Khutsong na ses wat aan die brand gesteek is
Die ondersoek na ses mense wat na bewering deur inwoners van Khutsong aan die brand gesteek is, duur voort, het die polisie in Gauteng gesê. Brig. Neville Malila, polisiewoordvoerder, het gesê niemand is teen 18:30 Maandagaand in hegtenis geneem in verband met die misdade wat Sondag plaasgevind het nie. “Ons doen steeds ‘n beroep op
Lees verder: Ondersoek in Khutsong na ses wat aan die brand gesteek is
