Door terreuraanslagen en overvallen zijn vandaag in Irak zeker 39 mensen gedood en 56 gewond geraakt. Onder de doden zijn ook de vier daders, zegt de politie.
De aanslagen zijn gepleegd in Baquba, Mosul, Tikrit en bij Kirkuk.
De vorige maand kwamen 979 Irakezen, voor het merendeel burgers, om het leven door aanslagen.
Het geweld nam dit jaar in Irak sterk toe. Bijna elk dag wordt er wel ergens in het land door een zelfmoordenaar een aanslag gepleegd. Ook de aanslagen van vandaag zijn gepleegd door zelfmoordterroristen. De meeste aanslagen zijn het werk van terreurgroepen die banden hebben met al-Qaeda. – NOS.nl

Nòg ‘n Afrikaanse fannagalo storie. ???
アーニー、我々は確かに嬉しい、それが言語で書かれていないことができます –
Nou hoekom nie van die begin af so gesê nie???
Ai tog !! moet mens altyd eers kla???
Arnie ek dink ons kla hopeloos te min ! Tyd dat ons die bul by die horings pak.
Ons sal hom aan die ore moet pak. Die horings is êrens in China.
Hulle is vrot van die renoster horings
Hoerskool meisie?
Oops, jy het die umlaut vergeet !
Weet nie hoe om dit op te sit nie, nie, solank julle net weet wat ek bedoel is die saak reg. Internet gestremd.
http://praag.co.za/?page_id=15284
Kyk onderaan daar is ‘n lys van die belangrikste karkaters – as jy jouself dalk nie weer wil verspreek nie 🙂
Rooikop ek het dit probeer ë [ALT] 0235 toe draai die hele screen om, alles onderste bo, gesukkel om dit weer reg t kry.
Ek lees een van die Engelse berigte oor Irak so ‘n paar minute gelede.
Dit tref my toe: Die VSA + Britte wou graag ‘n bewindsverandering in Irak teweeg bring. Toe die sanksies nie werk nie toe val hulle die plek binne en forseer ‘n bewindsverandering af. Hier in ZA voor die VSA + Britte kon inval toe gee die NP onder ou FW se leiding sommer net oor. Was hulle gedreig met oorlog? Ons het nou in elk geval ‘n oorlog om oorlewing in die land. Ons mense word aangeval en vermoor. Dit lyk selfs of die geweld wat altyd aan ons voorgehou is – wat kwansuis tot die sogenaamde oorgawe gelei het – nou veel erger is. DIe ANC/EFF of wie ookal is weer besig met ‘n sosiale-gehoorsaamheidsoefening as jy sien hoeveel mense verbrand, vermoor en vermink word (of is dit nou maar net om die plaasmoordstatistiek reg te trek?)