In Kenia heeft een rechtbank vier Somaliërs in staat van beschuldiging gesteld voor steun aan de islamitische terreurorganisatie al-Shabaab.
Leden van die groepering pleegden in september een bloedige aanslag in het winkelcentrum Westgate in Nairobi, gevolgd door een gijzelingsactie. Daarbij vielen zeker 67 doden, onder wie een zwangere Nederlandse vrouw.
Volgens de rechtbank zijn de vier indirect schuldig aan het bloedbad omdat ze de daders onder meer onderdak en vervalste documenten hebben gegeven.
De Somaliërs houden vol dat ze onschuldig zijn. – NOS.nl

Ek steunden niet hierdie Hollangse storie niet.
Arnie, ik zie je komt mooi recht … beetje hierlangs, beetje daarlangs, beetje Hollands.
Mog het troffe.????
“ik steun dit hollandse verhaal niet” haha
terloops, baie Somaliërs ook in SA en Europa is die slagveld gevlug om elders veiliger (laf) hul terror werk voort te sit. Weet de NIA ook.
Lekker om ‘n bietjie die spot te dryf Hans. Ek het familie wat daar in holland woon. Hulle kan nou kwalik meer Afrikaans praat.
Verkeerde berig op forum of is dit maar soos dit hier gaan. Meng Praag ook hulle taal soos dit deesdae in die politiek gaan?
Ons word voorberei vir die Groot Trek terug holland toe.
Hulle laat nie mense toe wat nie hulle taal kan praat nie.
Ook nie mense wat nie hulle waardes en norme deel nie.
Die wat die Vrieslanders so moet vas klou op die Noord Atlantiese kus.
O !!!! Nou toe nou.
Ken hulle maar sleg.
Dink net n bietjie, ek het nogal jou kommentare so
n bietjie dopgehou hier en daar want jy het vir gelyk soos een van die min
oulike jong ouens vandag in die nuwe Suid Afrika, en nou hierdie kommentaar. Was
jy ernstig of het jy net geterg?
Lizzie nee my meisie wat sal dit nou regtig aan my of ons doen, hier is tog Hollandse vriende op die forum. Ek sê baie goed tong in die kies of soms sal jy agterkom ek spel duiwels advokaat.
Godverdorie ! Hans, ze hebt bahasa isjoes, ze zijn agterlijk. Negeer ze, en brengen ons het nieuws van Afrika, in het Nederlands.
When should I use the ‘shhhh’ sound in Dutch and when not ? Also, when do I start using ‘Zzzz’ instead of Es, as in Z.A.R. ?
If I was to quote the Bible in dutch, will it have a more profound effect ? Issit tru dat de fist tranlaters of scriptjir into Kitsen Duts was crusified ?