Die Rooivalk-aanvalshelikopters, deesdae wit soos alle VN-wapentuig, het Maandag na bewering die M23-rebelle uit vestings by Chanzu in die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK) verdryf.
Dié twee gedugte Rooivalke wat deur ‘n VN-gemagtigde vredesbrigade naby die DRK se grens met Rwanda, ontplooi is, was met 70 mm-vuurpyle toegerus.
Volgens African Defence Review is M23-skuilings bestook om ’n 14,5 mm-lugafweerkanon van die rebelle te verwoes.
African Defence Review berig dat die aanval die laaste senior rebellebevelvoerders oor die grens laat vlug het en chaos onder die manskappe veroorsaak het.
Defenceweb.co.za het berig dat 38 vuurpyle deur een en 17 deur die ander Roivalk afgevuur is, en dat die aanval binne ‘n uur en twintig minute verby was.
Minder as ’n dag later het Bertrand Bisimwa, M23 se president, aangekondig dat, ná byna twee jaar, die M23 hul griewe “net op ‘n politieke wyse” sal lug.

55 x 70mm vuurpyltjies? Aggenee. Die President moes sy gat afgeskrik het vir die witgeverfde gedrog want ek kan ook nie gewoond raak daaraan nie.
So die Rooivalk het nog nie missiele nie?
Nee, maar dit moet net bestel word….
Aanvalshelikopters met dosyne vuurpyle wat wit geverf is om aan te dui dat hulle in vrede kom. Hoe meer dae, hoe meer dinge.
Enige weddenskappe?. Dit is nie deur swartes in die lugmag gevlieg nie.
Ook nie deur hulle ontwikkel nie! Daarvoor is weddenskappe onnodig. Ek sal wel ‘n weddenskap neem dat hulle dit ook nie in die toekoms ooit sal vermag nie.
Stem 100% saam.
Ek wonder hoe hou hulle daai wit chopper klandestien.
As dit ‘n vredesmag is hoef mens blykbaar nie klandestien te wees nie. Snaakse vorm van geweld want niemand weet wie legitimeer dit in Afrika nie. In die MO was die vetolande die vredemakers…
Vredesmag of te nie, as die yster vlieg smeer ek my wit uniform met grond.
next stop — compound nkandla..PLEASE
Hoekom is hy wit? Want hy werk!!