deur Leon Lemmer Wat voorgestel word as die grootste gebeurtenis van die jaar, asook sy naloop, is hopelik darem nou grootliks verby. Ek gaan dus probeer om ‘n bietjie perspektief op die saak te gee. Die opvallenste aspekte is seker hoe groot die gedoe was, hoe lank halsstarig daarmee volgehou is en hoe eensydig en
Barack Obama versag vonnisse van swart dwelmoortreders
President Barack Obama het die gevangenisstrawwe van agt mense wat aan crack-kokaïen-oortredings skuldig bevind is, versag. Volgens die Amerikaanse president is hulle gestraf deur ‘n onbillike strafregstelsel wat verarmde swart gemeenskappe buitengewoon seermaak. Al die gevangenes is vir ten minste 15 jaar tronk toe gestuur, waaronder ses wat lewenslange vonnisse opgelê is. Die meeste sal
Lees verder: Barack Obama versag vonnisse van swart dwelmoortreders
AbaTemboe-oudstes sê net Mandla kan Mandelas lei
Stamhoofde het Nelson Mandela se kleinseun, Mandla, as die nuwe wettige hoof van die Mandela-familie verklaar, in weerwil van die oudste dogter Makaziwe wat deur Winnie Madikizela-Mandela as hoof aangewys is. “Of ons daarvan hou of nie, Mandla is die enigste persoon wat ons as leier van die Mandela-familie beskou,” het die AbaTemboe se koninklike
Lees verder: AbaTemboe-oudstes sê net Mandla kan Mandelas lei
Zuma loof Vendas vir respekbetoon
President Jacob Zuma sê hy sou vir hom ‘n Vendavrou gevat het as hy nie reeds getroud was met sy vier vroue nie. Hulle gaan “lê selfs om respek vir ander mense te wys”, het hy vol lof gesê. The Star het Vrydag berig dat hy honderde mense op Impendle in die KwaZulu-Natalse Middellande vroeër
Dak van Londense teater stort ineen
Die dak van ‘n teater in die Britse hoofstad Londen het ineengestort en minstens 76 mense is beseer. Na wat berig word is sewe van die 76 mense ernstig beseer nadat die dak van die Apollo-teater in Londen meegegee het. Die Londense brandweer sê al die mense wat gedurende die vertoning in die teater vasgekeer
Drie tieners verdrink by Knysna
Drie tieners is in die hospitaal oorlede nadat hulle by Leisure Island op Knysna in die Suid-Kaap verdrink het. Die drie is deur die see meegesleur, terwyl ‘n vierde kind oorleef het. ‘n Woordvoerder van die Nasionale Seereddingsinstituut, Craig Lambinon, het bevestig dat ‘n vierde meisie oorleef het. Hy sê die NSRI kon daarin slaag
Suid-Afrikaners is stokkiesdraai-kampioene
Afwesigheid by die werk die tyd van die jaar in Suid-Afrika is van die hoogste in die wêreld. Só sê ‘n Kaapse regsverteenwoordiger, Michael Bagraim, wat geageer het op syfers van Statistiek Suid-Afrika wat wys dat afwesigheid van die werk Suid-Afrika sowat 12 miljard rand ‘n jaar kos. Hy sê afwesigheid in die Feestyd neem
IVP, APC sal nie koalisie met KD aangaan nie
Die leier van die African People’s Convention, Themba Godi sê sy party sal nie by die opposisie-koalisie, die Kollektief vir Demokrasie aansluit nie. Godi sê sy party se politieke program verskil van dié van Kollektief vir Demokrasie onder aanvoering van Mosiuoa Lekota. Die KD wat uit ‘n paar marginale partye bestaan, beplan om saam te
Cosatu dreig Numsa oor Vavi
Cosatu dreig met regstappe teen die vakbond Numsa, omdat hy die geskorste hoofsekretaris, Zwelinzima Vavi genooi het om sy spesiale kongres toe te spreek. Cosatu het vroeër by die geaffilieërde Numsa oor die uitnodiging aan Vavi beswaar gemaak en gesê dat die uitnodiging teen die besluit om Vavi te skors indruis. Die federasie se sentrale
Steve en Julius in hegtenis geneem vir spoed
Die gewildste Afrikaanse sanger, Steve Hofmeyer ook Donderdagaand op die N4 naby Bronkhortspruit in hegtenis geneem. Hofmeyr verskyn Maandag in die Bronkhorstspruit landdroshof nadat hy na bewering 169 kilometer per uur gery het. Hy is op borgtog van R500 vrygelaat. Hofmeyer was laat vir sy konsert by die Forever Resort Badplaas. Ná die spoedlokval wat gelei
