Afwesigheid by die werk die tyd van die jaar in Suid-Afrika is van die hoogste in die wêreld.
Só sê ‘n Kaapse regsverteenwoordiger, Michael Bagraim, wat geageer het op syfers van Statistiek Suid-Afrika wat wys dat afwesigheid van die werk Suid-Afrika sowat 12 miljard rand ‘n jaar kos.
Hy sê afwesigheid in die Feestyd neem tot bykans 20 persent toe. – RSG
