Drie swart mans wat daarvan beskuldig word dat hulle ’n 79-jarige pensioentrekker tydens ‘n plaasaanval vermoor het, het Donderdag in die Lephalale-landdroshof in Ellisras verskyn, het die polisie in Limpopo gesê. Die saak is tot 30 September uitgestel vir verdere ondersoek, het kol. Ronél Otto gesê. Die mans is in hegtenis geneem ná die moord
Lees verder: Plaasmoordbeskuldigdes wat bejaarde doodmartel se saak uitgestel
