Vrae oor Korkie se dood

Die oorskot van die Suid-Afrikaner, wat in ‘n Amerikaanse operasie gedood is, het Dinsdagoggend by die Waterkloof Lugmagbasis in Pretoria aangekom. ‘n Nadoodse ondersoek sal gedoen word waarby Amerikaanse amptenare glo ook teenwoordig sal wees. Eers daarna sal sy liggaam aan sy familie oorhandig word. Pierre Korkie, ‘n biologie-onderwyser aan Grey Kollege, en ‘n Amerikaner, Luke Somers, is Saterdagoggend

Lees verder: Vrae oor Korkie se dood

Pretoriase Afrikaner wat by Engelse kerk werk, vermoor

‘n Afrikanerman wat glo al twintig jaar vir ‘n Engelse kerk, die Hatfield Christian Church in Pretoria werk, se lyk is gisteraand in sy huis gevind. Sy aanvallers het hom eers vasgebind voor hulle hom doodgemaak het. Die slagoffer, mnr. Hendrik Retief, 53, is waarskynlik vroeg gisteroggend vermoor, maar sy liggaam is eers gisteraand teen

Lees verder: Pretoriase Afrikaner wat by Engelse kerk werk, vermoor

Zuma vlieg in Ichikowitz se straler na China

Die noue bande tussen die ANC en die wapenhandelaar Ivor Ichikowitz is weereens gedemonstreer toe dit so pas aan die lig gekom het dat pres. Jacob Zuma vir sy staatsbesoek aan China van Ichikowitz se privaat straler gebruik maak. Blykbaar huur die staat die vliegtuig wat “amptelik aan Fortune Air behoort”. Die straler moes gister

Lees verder: Zuma vlieg in Ichikowitz se straler na China

Vrouekoster van NGK op Karatara naby Knysna deur swarte vermoor

‘n Nege-en-sestigjarige Afrikanerdame wat as koster van die plaaslike NG Kerk opgetree het, is Saterdag deur ‘n dertigjarige swartman op Karatara vermoor. Mev. Coetzee word deur die gemeenskap in dié Suid-Kaapse dorpie naby Knysna as ‘n liewe vrou beskryf, wat wreed aan haar einde gekom het. Die verdagte sal môre in die hof op Knysna

Lees verder: Vrouekoster van NGK op Karatara naby Knysna deur swarte vermoor

Zille kyk in die spieël en sien ‘n rassis

Nou onlangs haal Steve Hofmeyr ‘n gedig van NP van Wyk Louw op Twitter aan: Ken jy my nou?/Het jy die spieël gesien/en ken jy jou? – NP van Wyk Louw — Steve Hofmeyr (@steve_hofmeyr) December 4, 2014 Dis natuurlik afkomstig uit sy beroemde gedig, “Ballade van die bose” waarmee ons Afrikaners op skool en

Lees verder: Zille kyk in die spieël en sien ‘n rassis

Kabinet gaan kragkrisis bespreek

Die Kabinet gaan na verwagting Woensdag vergader om die land se elektrisiteitkrisis te bespreek, het RSG berig. Eskom het Vrydag fase drie van beurtkrag ingestel na probleme by drie steenkoolkragstasies. Die elektrisiteitskrisis het gisteraand tot chaos in Durban gelei, waar sowat tien duisend mense op treine gestrand gelaat is. Metrorail het beurtkrag die skuld gegee

Lees verder: Kabinet gaan kragkrisis bespreek

Koning Goodwill Zwelithini is bankrot

Koning Goodwill Zwelithini is bankrot en kan selfs nie kruideniersware vir sy huishouding bekostig nie. Die huishouding bestaan uit ses vroue en 27 kinders het die Sunday Times berig. Die KwaZulu-Natalse regering sal nou die koning finansieel moet ondersteun, ondanks die feit dat hy R54,2 miljoen se jaarlikse ondersteuning van die nasionale regering kry. Volgens

Lees verder: Koning Goodwill Zwelithini is bankrot

Valke ondersoek Libiese bates

Die Sunday Independent berig Amerikaanse dollars ter waarde van sowat R2 triljoen wat aan Libië behoort, word in sewe swaar bewaarde pakhuise en bunkers in geheime gebiede in Pretoria en Johannesburg gestoor. Dit sluit die etlike miljarde rande wat wettiglik in vier banke in Suid-Afrika aangehou word, uit. Soos die onwettige imperiale oorloë deur NAVO, was dié

Lees verder: Valke ondersoek Libiese bates

Tegnologievooruitsigte vir 2015

Die internet-rewolusie gaan die manier waarop ondernemings­ sake doen, binne enkele jare ingrypend­ verander, meen kenners. Baie daarvanis kwessies wat sagteware-­ontwikkelaars­ en stelselingenieur­s sal fassineer­, maar daar is ook aspekte wat gewone mense raak. Die top-tien-neigings­­ vir 2015 is: 1. Jy gaan oral aanlyn wees Kenners reken dit gaan al hoe belangriker word om in die behoeftes

Lees verder: Tegnologievooruitsigte vir 2015

Amerikaanse polisiegeweld lei tot wit skuld-orgie

Kort nadat ‘n besluit van die groot jurie bekend geword het om nie ’n ­polisiebeampte te vervolg vir die dood van Eric Garner in Julie vanjaar nie, het honderde ­betogers by die Rockefeller-­sentrum en in New York se Times Square byeengekom en die slagspreuk “Geen geregtigheid, geen vrede” begin skree. Dit was ook die slagspreuk

Lees verder: Amerikaanse polisiegeweld lei tot wit skuld-orgie