Howard Yawa, LUR vir veiligheid in Noordwes
Twee swart polisiemanne van Brits is aangekla van moord, diefstal en motorkaping nadat hulle na bewering 'n Afrikaner van Brits probeer dwing het om 'n "kontantboete" te betaal.
Christiaan Wynand Rudolf Nel is Maandoggend om 3.00 vm. deur die twee swart polisiemanne van die pad af getrek in 'n polisievoertuig, kwansuis omdat hy 'n rooi verkeerslig in die hoofstraat van Brits geïgnoreer het, het 'n woordvoerder van die Noordwespolisie, superintendent Junior Metsi, gister gesê.

Lees verder: Swart polisiemanne probeer Afrikanermotoris beroof