Savimbi se kinders hewig ontsteld oor videospeletjie

Die voormalige leier van Unita, Jonas Savimbi, is nou ’n skurk in ’n videospeletjie en dit het sy kinders hewig ontstel, het AFP berig. Die familie van die gevalle Angolese rebelleleier, Jonas Savimbi, dagvaar die vervaardigers van ’n gewilde videospeletjie, Call of Duty vir die uitbeelding van sy karakter as ’n “barbaar”, het hul regsgeleerde

Lees verder: Savimbi se kinders hewig ontsteld oor videospeletjie

Navorsers op die spoor van Salem-heksejag

‘n Span Amerikaanse navorsers wat geskiedkundige dokumente en 21ste eeu argeologiese tegnieke gebruik het, het die presiese plek bevestig van die Salem-heksejag. Geen oorblyfsels van ‘n galg of grafte kon egter opgespoor word nie. Die grond is te vlak en klipperig waar die sogenaamde verhore plaasgevind het. Op dié plek is 19 onskuldige mense gedurende

Lees verder: Navorsers op die spoor van Salem-heksejag

VSA stel nuwe sanksies teen Iran in

Iran het nuwe Amerikaanse sankies teen die Islamitiese Republiek veroordeel en gesê dit is onwettig. Die land sal voortgaan om konvensionele militêre toerusting te ontwikkel, het Reuters berig. Amerika het Sondag sanksies teen 11 maatskappye en individue, wat verskaffers vir Iran se ballistiese missielprogram is, aangekondig onder druk van Israel. Die aankondiging is met twee

Lees verder: VSA stel nuwe sanksies teen Iran in

ANC-moordbeskuldigde kry borg

‘n Voormalige ANC-raadslid, wat teregstaan op die moord op sy vrou, is borgtog van R20 000 in die Bloemfonteinse landdroshof toegestaan. Maphabole Godfrey Maphobole, ‘n voormalige ANC-raadslid van die Tokologo plaaslike munispaliteit, verskyn na verwagting vandag weer in die hof. ‘n Verhoordatum sal na verwagting tydens die verrigtinge vasgestel word. Die 33-jarige staar ondermeer aanklagte

Lees verder: ANC-moordbeskuldigde kry borg

ANC verklaar oorlog teen wittes

Die ANC het oorlog verklaar teen sogenaamde wit “rassiste” in ‘n poging om swart eenheid te bevorder. Die party het ook ander politieke partye gevra om hulle daarvan te weerhou om die swart regime te ondermyn. ‘n Woordvoerder van die ANC, Zizi Kodwa sê oproepe dat President Jacob Zuma uit sy pos verwyder moet word,

Lees verder: ANC verklaar oorlog teen wittes

Sanksies teen Iran opgehef

Iran het Saterdag ’n reusetree vorentoe gegee om sy internasionale afsondering te beëindig, toe sanksies teen die land opgehef is. Die geskiedkundige kernooreenkoms met verskeie wêreldmagte wat in Julie gesluit is, het uiteindelik in werking getree, het AFP berig. Iran se pres. Hassan Rouhani, wie se verkiesing in 2013 gehelp het om die reuse diplomatieke

Lees verder: Sanksies teen Iran opgehef

Taiwan kry eerste vrouepresident

Taiwan se eerste vrouepresident, Tsai Ing-wen, geniet ’n breë mandaat ná haar oortuigende oorwinning in die pas afgelope verkiesings, het AP berig. Haar pro-onafhanklikheidsparty het ‘n nuwe wetgewende meerderheid behaal, maar om die eiland se delikate betrekkinge met China te bestuur, sal ’n groot uitdaging wees. Tsai, 59, het met haar inhuldingsboodskap gesê betrekkinge met

Lees verder: Taiwan kry eerste vrouepresident

Verkeershoof vas vir bedrog

Die hoof-verkeersbeampte van die Maquassi Hills-munisipaliteit op Wolmaransstad in Noordwes verskyn na verwagting vandag weer in die hof op verskeie aanklagte van bedrog. Judas Mahlangu se aansoek om borgtog is vroeër in die landdroshof op Wolmaransstad geweier nadat hy in September verlede jaar versuim het om in die hof te verskyn. Hy het na bewering

Lees verder: Verkeershoof vas vir bedrog

Menslike dele in vrieskas gevind

‘n Swart man (27) van Kuruman verskyn na verwagting vandag in die landdroshof op Mothibistad nadat menslike organe na bewering in sy vrieskas gevind is. Ernest Mabilo doen vandag aansoek om borgtog. Volgens Noord-Kaapse polisiewoordvoerder, Mohale Ramatseba, is ‘n hart en longe verlede Vrydag in Mabilo se vrieskas gevind. Mabilo, wat by ‘n begrafnisonderneming in

Lees verder: Menslike dele in vrieskas gevind

Tuks gesluit weens werkersopstand

Die Universiteit van Pretoria (UP) sal gesluit bly vir registrasie tot verdere kennisgewing ná gewelddadige betogings deur uitgekontrakteerde skoonmakers verlede week op die kampus. In ‘n verklaring, het UP woordvoerder Anna-Retha Bouwer gesê ‘n vergadering met die kontrakwerkers oor hul griewe het Saterdag op ‘n dooiepunt geëindig. Dié werkers stel klaarblyklik nie belang in gelyke

Lees verder: Tuks gesluit weens werkersopstand