Honderde Zama-Zamas, of onwettige myners kan steeds in ‘n ongebruikte mynskag in Benoni in die Oos-Rand vasgekeer wees. Van die onwettige myners het Sondagaand geweier om uit die skag te kom nadat hulle besef het hulle sal in hegtenis geneem word vir hul roofbedrywighede. Die Ekurhuleni-nooddienste het Sondag elf van die myners uit die mynskag van
Christi van der Westhuizen, doktor in drogredenasies
deur Joseph Secrève In een van Naarspers se publikasies – Die (tweederangse) Burger – verskyn op 14 Februarie ’n onderhoud met Christi van der Westhuizen oor haar promosieondersoek na die moontlikhede wat die demokratiese (sic) Suid-Afrika vir Afrikanervroue kan bied om nuwe identiteite te ontwikkel. Dit behoort eintlik nie te verbaas nie, maar die artikel
Lees verder: Christi van der Westhuizen, doktor in drogredenasies
Vryheidsfront nou totáál Nasionale Party
deur Hannes Engelbrecht Ondersteuners van die VF+ wat gereeld selfbeskikking voorhou as die party se beleid wanneer vrae deur Front Nasionaal gevra word, het waarskynlik vanoggend in hulle koffie gestik toe hul leier se artikel in Rapport gelees is. Dr Pieter Mulder draai geen doekies om nie – sy party het “herposisioneer”. In die proses
Demokratiese Alliansie is ‘n dansskool
deur Hannes Engelbrecht Ten spyte daarvan dat sy eie politieke kommentators soos Herman Gilliomee en Theo Venter (NWU-Pukke) die DA waarsku om nie die wit stem as vanselfsprekend te aanvaar nie, gaan Zille en haar span ongesteurd voort om die DA te “hervorm”. Die DA se parlementêre leier, Lindiwe Mazibuko, het pas weer hierdie week
Vryheidsfront Plus verwerp Europese ‘regse partye’
Mnr. André Fourie, die woordvoerder vir buitelandse sake van die Vryheidsfront Plus, het by herhaling al gesê dat sy party die nuwe Europese regse partye soos die PVV in Nederland of die Front National in Frankryk verwerp en eerder met die tradisionele Christen-Demokratiese of liberale partye wil kontak maak. Hiermee sit die VF Plus die
Lees verder: Vryheidsfront Plus verwerp Europese ‘regse partye’
Die ebonisering van Kaaps
deur Leon Lemmer Wat opval in die nuwe Suid-Afrika is die ruime mate waarin Amerikaanse politiek plaaslik weerspieël word. Mense soos Desmond Tutu en Jonathan Jansen is tot in hulle kern vergiftig met amerikanismes. Hierdie toepassing van Amerikaanse politieke retoriek geskied sonder inagname van twee wesenlike verskille. Eerstens is swartes ‘n etniese minderheid en blankes
Het die Vryheidsfront nóg 20 jaar nodig om Afrikanerselfbeskikking te bereik?
deur Dan Roodt [followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] Hou van Dan Roodt se Facebookblad Ek wou eintlik vandag so ‘n bestekopname gedoen het van waar die Afrikanerbeweging tans staan. Oor die afgelope dertien tot veertien jaar het ons geskryf, betoog, hofsake gemaak en sommige het selfs planne gemaak om die ANC-bewind gewelddadig omver te werp,
Lees verder: Het die Vryheidsfront nóg 20 jaar nodig om Afrikanerselfbeskikking te bereik?
Beskermd: Bodem 35: Die hand
Daar is geen uittreksel nie want hierdie is ‘n beskermde bydrae.
Tiener in die nek geskiet na plundertog
‘n Sewentienjarige skoolmeisie is in die nek geskiet en beseer in ‘n wraakaanval deur Pakistani-winkeliers. Tientalle betogers het na bewering die mans se winkels geplunder en het paaie met klippe en brandende motorbande versper. Die buitelanders het daarna op ‘n skare swart leerlinge en voetgangers in Botleng naby Delmas losgebrand. Volgens kolonel Jannie van Tonder
Beskermd: Bodem 34: Die voorbereiding
Daar is geen uittreksel nie want hierdie is ‘n beskermde bydrae.
