Die Zimbabwiese regering het president Robert Mugabe verdedig nadat die veteraan-leier opmerkings oor die land se “kriminele Kalangastam” (Ndebele) gemaak het. Mugabe het opslae gemaak toe hy verlede week gesê het die meeste Zimbabwiese emigrante na Suid-Afrika is “Kalangas van Matabeleland”. Hy het gesê hulle (Kalangas) het min opvoeding en dat hulle ook na bewering
JH du Toit: Orania en die Soligargie
Ek het hierdie stuk geskryf kort nadat Orania en Solidariteit onlangs vir Steve Hofmeyer en Sunette Bridges as ekstremistiese rassiste gebrandmerk het. Aanvanklik het ek besluit om dit nie te plaas nie omdat ek nie verdere verdeling wou meebring nie. Ná Solidariteit se Sowjetstyl-“beraad” het ek egter besluit om hiermee voort te gaan. Ek was
Mesmoordenaar nog op vrye voet
Niemand is nog in verband met die moord op Ignat Oosthuizen (30) in hegtenis geneem nie. Die egpaar is Dinsdagoggend vroeg in ‘n veiligheidskompleks in Pietersburg (Polokwane) oorval en Ignat is vermoedelik met ‘n mes doodgesteek. Die vermoorde se vrou, Simoné (25) moes Dinsdagmiddag glo geopereer word. Die egpaar is intussen as Simoné en Ignat
Hulporganisasie weet nie 3 van SA word vermis nie
Die hulpverleningsorganisasie, Gift of the Givers, is nie bewus van drie Suid-Afrikaners wat moontlik nog in Nepal vermis is nie, met die amptelike dodetal wat die 7 500 kerf verbygesteek het. Gift of the Givers-stigter, Imtiaz Sooliman, se komentaar volg nadat die Nepalese weermag gesê het die drie is onder 105 mense van wie daar
Lees verder: Hulporganisasie weet nie 3 van SA word vermis nie
SAPD by Rustenburg ontplooi na oproer
Spanning in Boitekong naby Rustenburg in Noordwes het afgeneem nadat die SAPD teen oproermakers van Sondela en Meriteng ontplooi is. Die afgelope twee dae is die gebied op horings geneem. Polisiewoordvoerder, Kelebogile Moleko, sê die polisie het die situasie sedert Maandagaand gemonitor. Sy sê die oproeriges is ontevrede oor swak munisipale dienslewering en gebrekkige watertoevoer.
Tweede tiener wou by ISIS aansluit
Die minister van staatsveiligheid, David Mahlobo het bevestig dat ‘n tweede tiener van Kaapstad gekeer is voordat sy by die Islamitiese Staat kon aansluit. Die hoërskool-leerder van Grassy Park op die Kaapse Vlakte is ná ‘n wenk by die Kaapstadse Internasionale Lughawe aangekeer, berig RSG. Mahlobo sê sekere gemeenskappe in die land word deur die
Het Nasionale Intelligensie die land destyds verraai? vra Thorsten
Mnr. PW Botha het teen die einde van sy lewe sterk vermoed dat u met koverte verraad teen Suid-Afrika besig was en het dit dikwels teenoor nabye vriende genoem? Was hy verkeerd?
Mnr. PW Botha het teen die einde van sy lewe sterk vermoed dat u met koverte verraad teen Suid-Afrika besig was en het dit dikwels teenoor nabye vriende genoem? Was hy verkeerd?
Lees verder: Het Nasionale Intelligensie die land destyds verraai? vra Thorsten
ISIS aanvaar verantwoordelikheid vir Texas-aanval
Die Islamitiese staat het verantwoordelikheid vir die aanval in Garland, Texas, via sy Al Bayan radiostasie aanvaar. Die Islamitiese staat (ISIS) het in ‘n verklaring Dinsdag beweer dat dit die eerste aanval van die terroriste-groep op Amerikaanse bodem was en bygevoeg dat twee van sy “soldate” probeer het om ‘n aanval uit te voer omdat
Lees verder: ISIS aanvaar verantwoordelikheid vir Texas-aanval
Vermaak: Solidariteit se “krisisberaad”, ‘n resensie
Lede van die sogenaamde “Solidariteitbeweging” wat vandag ‘n “krisisberaad” by die Voortrekkermonument gehou het, het telkens beklemtoon dat hulle graag met die “ANC wil praat” of tesame met die regering “wedersydse respek tussen gemeenskappe” wil kweek. Maar terselfdertyd is gesprek of debat met ander Afrikaanse organisasies of individue op sektariese wyse in die wind geslaan.
Lees verder: Vermaak: Solidariteit se “krisisberaad”, ‘n resensie
SA spog steeds met hoogste MIV-infeksies
Suid-Afrika het steeds die hoogste voorkoms van MIV-infeksies ter wêreld. Dit is volgens die mede-voorsitter van die Suid-Afrikaanse nasionale Vigsraad, Steve Letsike. Letsike het by UNISA in Pretoria gesê daar is sowat 6,4 miljoen mense in die land wat met MIV lewe. Hy sê om die teiken van zero infeksies te bereik sal ‘n groot
