Die Reuters-nuusdiens het koue water gegooi op hitsige Demokratiese beskuldigings dat die Republikeinse presidentskandidaat, Donald Trump, aan die hand gedoen het dat aktiviste vir wapenregte sy Demokratiese teenstander, Hillary Clinton uithaal. Demokrate het egter die geleentheid aangegryp om die opvatting te skep dat Trump nie die woorde wat uit sy mond kom, kan modereer nie,
Lees verder: Reuters gooi koue water op CNN se valse beriggewing
