TLU SA het die Minister van Landbou, Tina Joemat-Pettersen, versoek om haar uit te spreek oor haar kollega van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming se ideologiese proses om blanke grondeienaars van hulle regmatige eiendom te ontneem. TLU SA se president, mnr. Louis Meintjes, noem minister Nkwinti se planne “konstruktiewe ontneming van blanke grondeienaar, indien dit nie
Ulundi glo broeines van politieke onverdraagsaamheid
Nog niemand is in hegtenis geneem in verband met die dood van die ANC-voorsitter op Ulundi in KwaZulu-Natal nie. Makhosonke Msibi is Sondagaand voor sy huis doodgeskiet na sy terugkeer van ‘n ANC-vergadering op KwaNongoma. Ulundi en KwaNongoma het die afgelope jare bekend geraak as ‘n broeines vir politieke onverdraagsaamheid wat tot talle gewelddadige sterftes
Lees verder: Ulundi glo broeines van politieke onverdraagsaamheid
Amcu nooi NUM na Marikana-herdenking
Die president van NUM, Senzeni Zokwana is na die beplande Amcu-herdenking van die Marikana-slagting uitgenooi, maar het nog nie aangedui of hy die uitnodiging sal aanvaar nie. Die mynwerkersvakbond Amcu het sy planne bekendgemaak om die Marikana-gebeurtenis Vrydag te herdenk. Verlede jaar op 16 Augustus is 34 mynwerkers tydens skermutselings met die polisie doodgeskiet by
Myner geskiet by Wonderkop, dae voor Marikana-herdenking
‘n Myner is Maandag doodgeskiet by ‘n woongebied in Wonderkop, naby Lonmin se Marikanamyn buite Rustenburg, het Noordwes-polisie gesê. Die 44-jarige vrou is in die kop geskiet terwyl sy teruggekeer het van ‘n winkel op Wonderkop om 12:30, het brig. Thulani Ngubane gesê. “Dit is ‘n myn residensiële gebied wat nie ver van Rowland Shaft
Lees verder: Myner geskiet by Wonderkop, dae voor Marikana-herdenking
OB besoek Nkandla onder wolk van geheimhouding
Die Openbare Beskermer (OB), het pres. Jacob Zuma se Nkandla-kompleks Maandag besoek. Dit vorm deel van haar ondersoek na staatsbesteding wat tot R206 miljoen aan verbeterings aan Nkandla beloop. Nosiviwe Mapisa-Nqakula, minister van verdediging, en van haar senior amptenare het OB Thuli Madonsela na die kompleks vergesel, het Mike Ramagoma, die minister se adviseur, gesê.
Kabinet wens Zim geluk met suksesvolle verkiesings
Die Kabinet het ‘n verklaring uitgereik waarin hulle “die mense van Zimbabwe en politieke partye gelukwens met die suksesvolle, gladde parlementêre en plaaslike verkiesings”. Pres. Jacob Zuma se rol as die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG) se fasiliteerder geprys en gesê die rol wat dialoog gespeel het om alle politieke partye te oorreed tot vreedsame verkiesings, was
Lees verder: Kabinet wens Zim geluk met suksesvolle verkiesings
Onderhandelinge tussen goudprodusente, vakbonde hervat
Salarisonderhandelings tussen vakbonde en goudprodusente hervat vandag voor die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie. Vier vakbonde wat mynwerkers verteenwoordig het ‘n geskil verklaar nadat samesprekings met die Kamer van Mynwese verlede maand misluk het. Die saak is toe na die kommissie verwys. Dit is die derde keer die maand dat die partye voor die
Lees verder: Onderhandelinge tussen goudprodusente, vakbonde hervat
Staking dreig in steenkoolbedryf
‘n Dreigende staking in die steenkoolbedryf, sal geweldige druk op die land se kragnetwerk plaas. Die vakbonde, Solidariteit, UASA en die NUM het ‘n geskil met hul werkgewers verklaar en gevra dat loononderhandelinge deur die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie gehoor word. Die vakbonde het produsente se hersiene aanbod van 7,5% vir ongeskoolde myners
Tekort aan maatskaplike werkers in SA
Die Instituut vir Rasse-aangeleenthede sê die tekort aan maatskaplike werkers in die land is ‘n bron van kommer. Die Instituut sê ‘n ondersoek wat gedoen is toon dat die land sowat 16 700 gekwalifiseerde maatskaplike werkers het, maar dat die meerderheid nie praktiseer nie. Die minister van maatskaplike ontwikkeling, Bathabile Dlamini het verlede week gesê
Afrika eis dringende Veiligheidsraad-hervorming
Suid-Afrika het die Verenigde Nasies gevra om sy Veiligheidsraad te wysig om Afrika-state in te sluit. Die president van die Verenigde Nasies se Algemene Vergadering het ‘n oproep vir die hervorming van die Veiligheidsraad gedoen. Vuk Jeremic het die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking Maite Nkoana–Mashabane in Pretoria ontmoet oor die aangeleentheid. ‘n Dringende
Lees verder: Afrika eis dringende Veiligheidsraad-hervorming
