Regering stel plaaswerkers se werk in gevaar

landbouwerkTLU SA het die Minister van Landbou, Tina Joemat-Pettersen, versoek om haar uit te spreek oor haar kollega van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming se ideologiese proses om blanke grondeienaars van hulle regmatige eiendom te ontneem.

TLU SA se president, mnr. Louis Meintjes, noem minister Nkwinti se planne “konstruktiewe ontneming van blanke grondeienaar, indien dit nie doodgewone gewettigde grondgryp is nie”.

Mnr. Meintjes het Minister Joemat-Petterson in ‘n brief gevra of haar kollega se beleid dan regeringsbeleid is, en of sy, in wese ook as die minister wat ‘n direkte belang by voedselsekerheid het, kan saamgaan met daardie ideologiese benadering wat kommersiële landbou totaal gaan vernietig.

Terselfdertyd is Minister Nkwinti per brief ingelig dat totdat hy en sy departement die ordentlikheid aan die dag lê om op korrespondensie te reageer, TLU SA nie deel sal wees van die NAREG-proses of enige van sy ministeriële werksessies nie, en dat TLU SA sy optrede nie erken as deel van openbare deelname proses nie en dat dit ook nie voldoen aan administratiewe vereistes nie.

Mnr. Meintjes het ‘n beroep gedoen op Minister Joemat-Petterson om toe te sien dat die planne en voorstelle van grondhervorming, nie soveel reg aan werkers gee dat voedselsekerheid in gedrang kom nie, want in terme van daardie voorstelle sal boere uiteindelik geen besluite meer op hulle eie plase kan neem sonder arbeiders se goedkeuring nie.

“Hierdie voorstelle plaas die Regering effektief in beheer van alle landbou-eiendomme. Dit  is ‘n kommunistiese benadering wat gevolg word, en sal TLU SA geen ander keuse hê as om boere aan te moedig om  binne die korste moontlike tyd maatreëls in plek te kry om sonder arbeid hulle bedrywe voort te sit,” sê mnr. Meintjes.

Sou hierdie voorstelle in wetgewing vervat word sal dit die totale ekonomie negatief beïnvloed en voorspel ons hongersnood in Suid Afrika.

28 thoughts on “Regering stel plaaswerkers se werk in gevaar”

    1. Willy hulle sal nooit van onnosels ontslae raak nie
      dit is juis wat hulle so suksesvolk maak almal moet dom wees en geld mors en/of
      steel om seker te maak dat hulle skelmstreke nie uitgepraat word nie – omdat
      almal agter dieselfde deur staan. Al mense waarin hulle bele omdat hulle
      intelligent is is die wat die bloedgeld moet bymekaar maak vir hulle om te mors
      en steel Joemat het skielik baie maer geword ek wonder of dit van ouderdom is
      of is sy dalk siek?

          1. Boerewitman die speltoetser, maar gebruik dit nie altyd nie. gaan na http://blog.tiaan.com/af/webapp/spellchecker en “save” hom net. Ek het in ‘n ander berig :”safe” geseg en een van N24 se grootste TROLLE was op my Daniel Maartens. Sien hy wys sy gesig kort, kort op die forum. Hoe ek agterkom hy is hier sonder dat hy kommentaar lewer is aan die “vote down” wat ewe skierlik onder my kommentaar verskyn. Sy ou linkse liberalistiese gewoontes. Hou hom maar gerus dop.

          2. Miskien hou Maartens van die blad en kom hy agter dat hy iets mis. Voor ons, ons kon kry is hy ook hier “boots en all”. Dankie vir die inligting.

  1. Hierdie ding het ek gesien kom. Al my swartes is die naweek wat verby is weg. Indien ek die boere van enige raad kan voorsien is meganiseer waar jy kan. Raak ontslae van swart arbeid. Een Blanke verrig die werk van ‘n paar swartes, hang net af watse tipe werk dit is. Stel Blankes aan waar moontlik en betaal hulle ‘n beter salaris. Indien nodig verander jou boerdery metode om die arbeid intensiteit so laag as moontlik te kry. Maak bv. van skaaphonde gebruik, dit werk soos ‘n bom en steel ook nie jou vee nie.
    Daar is maniere om minder van swart arbeid gebruik te maak, mense moet net eie inisiatief aan die dag lê en kyk wat vir jou unieke omstandigheid pas.

  2. Daar heers so ‘n algemene persepsie dat daar met veral Afrikaanssprekende blankes gedoen kan word net wat hulle wil.
    En omdat daar ook ‘n persepsie bestaan dat veral boere daaraan skuldig is dat hulle arbeiders uitbuit, daar nou sommer goedsmoeds allerhande strawwe aan hulle uitgedeel mag word.
    Hierdie is ‘n dodelikke waarborg dat daar konfrontasie sal uitbreek, en die boere sal nie die verloorders wees nie.

    1. Jy is heeltemal reg Arnie, maar die ouens het te lank gewag voordat hulle standpunt begin inneem het. Die boere vereningings moes van die die begin af rug styf gemaak het. Ek glo dan sou 75% van die landbou probleme opgelos gewees het, hetsy positief of negatief. daar was al in die vroeë 2000 voorstelle dat boere moet meganiseer, maar, dit is duidelik dat dit nie plaasgevind het nie. Ek wonder net wat gaan daai boggom doen as hy nou die plaas het, seker maar soos met die res,vernietig hom en verkoop en verniel alles bruikbaar. Verseker ook dat daar geen manier is dat daar ooit weer ‘n oes daarvandaan kom nie.

    2. In vandag se dae moet jy versigtig wees wat jy se. Daar is soveel linkse Afrikaners jy sal nie glo nie, en as jy jou wil uitspreek teenoor die regering of regstellende aksie kan jy in groot moelikheid kom, en dalk nog jou werk verloor. Ek weet nie meer wat om te doen nie jy weet nie meer wie is vriend en wie is vyand.

  3. Mense hierdie nuwe wetgewing behoort nie vir enige-iemand as ‘n verassing te kom nie. Daar word al lank gekarring en gekarring om die boer van sy grond te ontneem. Dit is alles deel van die groter plan om die Afrikaner totaal van enige eiendom of toevlug te stroop. ‘n Lam ter slagting. Niks anders as dit sal geduld word nie.
    ‘n Mens kan duidelik sien hoe die stryd al feller word, die geluide van onteiening word al harder, die plaasmoorde neem toe, die onrus neem toe, die Ehrenreichs, die Pettersons en die Nkwintis is maar deel van die groter aanslag. Voeg daarby die Malemas en dan drek in ons eie geledere soos NASPERS en kie, wat deel van die probleem is en dan kan ‘n mens begin besef wat die uiteinde van die aanslag gaan wees. Daar sal ‘n keuse gemaak moet word.
    Elke dag is daar iets nuuts, elke dag bring meer wetgewing en groter radikalisme, elke dag raak ons meer vervreem in ons eie land, bietjie vir bietjie. Die padda sit en doodkook en NASPERS maak seker dat die mense oningelig bly. Ons sal groter en meer feller optrede te wagte moet wees, want dit moet kom. Hierdie mense sal nie met iets anders as totale oorgawe en uitroeiing van die blanke en veral die Afrikaner tevrede wees nie. Die tekens is al vir langer as ‘n geruime tyd besig om meer en meer sigbaar te raak.
    As ons nie kan doen wat ons moet doen nie, moet ons ten minste doen wat ons kan, dit gaan nie makliker word nie.

    1. Ratel, die Boere moet nou net begin besef dat hulle nie al die swart arbeid op hulle plase nodig het nie. Daar is baie metodes om die meeste van die swerk veel ligter te maak en BAIE minder arbeidintensief is. Die boere se uitvindings en “gadgets” is legio in die land en werk almal soos ‘n bom. Maan gebrui daarvan.

      Boere moet ook alles moontlik doen om hulle en hulle families op plase te beveilig. Moet nooit sonder ‘n vuurwapen wees nie. Skiet eers en vra dan indien daar vreemde gemors op jou grond is.

      1. Ek verstaan so Seg net, en ek sou graag wou sien dat boere hierdie stappe begin neem. Ek is nie ‘n boer nie, maar ek het boere in my familie. Die probleem le skynbaar daarin dat dit moeilik is om hulle van jou plaas af weg te kry al werk hulle nie meer vir jou nie.

        1. Ratel jy is heeltemal reg. Daar is swartes wat al vir geslagte op plase bly. Dit van onderhandeling, toegewings, geld ens. om van hulle ontslae te raak, maar daar is maniere.

          Indien jy sal kyk sal jy sien dit is nie die mense is wat lank op die plase werk wat probleme gee nie, maar hierdie jonger geslag. Ek seg nie dat alle boere sonder swartes kan regkom nie, my punt is indien jy sonder hulle kan klaarkom doen dit en indien jy wel van hulle gebruik maak wees op jou hoede en beveilig jou en jou gesin na die beste van jou vermoeë. Bly gewapen ten alle tye

          1. seg net ek is nie op die oomlik met boerdery besig nie maar die meeste van my familie is boere wat boer. Wel die probleem is nie so groot om die werker van die plaas af te kry nie en baie boere is besig om van hulle arbeid ontslae te raak. Die probleem is egter waar gaan hierdie mense heen. hulle begin n plakkers kamp naby die dorp. Wel dink net aan die bedeiging wat dit nou skep vir die dorp se inwoners.

          2. Pretorius, die ontvolking van die platteland sien jy daagliks. Ek ry so af en toe na my kinders in Wes Transvaal. Jy sien hoe groei die plakkerskamp en nuwes skiet op soos paddastoele. Hulle dink daar is werk in die groter stede en wend hulle dan tot misdaad indien hulle sien dat daar nie werk is nie. Ongelukkig gebeur dit nou al by die kleiner plekke ook en nie net in en om groot stede nie. Hier is ‘n ongekende swart ontploffing in die land en gaan of is klaar buite beheer.
            Die staat moedig hulle dan aan om te teel deur dit te subsidieer en dan steel hulle om aan die lewe te bly. Ketting reaksie.

  4. Korrespondensie met die ANC regering: Mnr Meintjes en alle organisasies en besighede, ek stel voor dat u in alle korrespondensie met die Staat, n dubbel adres bo-aan voeg aan FW de Klerk (persoonlik), sy Stigting en Pik Botha (persoonlik). Die here het met leuns ons land weggegee en is mede-verantwoordelik vir all uitkomste tesame met die verrotte ANC regering.

  5. In terme van hierdie voorstelle sal boere geen besluite meer op hulle eie plase kan neem sonder arbeiders se goed keuring nie. Of die arbeiders wit of swart is maak dus nie saak nie. Die regering sal vir sy eie beswil moet onthou……….soek beter en kry slegter.

        1. Mat die verskil is dat die boer met ‘n Blanke kan onderhandel en daar kan op ‘n ooreenkoms besluit word. Die swartes “demand” en indien daar nie aan sy eise voldoen word nie staak of betoog hulle. Seg weer daar is een helse verskil tussen die twee.

  6. Die Negroid verstaan net een taal (en Westerse redenasie is nie daardie taal nie).

    As hy honger is, dan weet hy, nou moet hy kos kry, en vinnig.

    TLU SA hou op blaf en almal probeer beindruk met julle politieke toertjies. As net ‘n kwart van die boere nie koring of mielies plant is, is daar akkies in hierdie land. Die negroid moet verstaan wat hongersnood is. Help nie julle waarsku hom daarteen nie. Hulle dink nie so nie!

Maak 'n opvolg-bydrae