Die lyk van ‘n baba is in Ceres in die Wes-Kaap gevind, het die polisie gesê.
Kapt. Frederick van Wyk, polisiewoordvoerder, het gesê inwoners het die kind se lyk Maandag omstreeks 17:00 ontdek.
“‘n Saak van moord word ondersoek en ‘n nadoodse ondersoek sal uitgevoer word om die oorsaak van die dood te bepaal. Niemand is nog in hegtenis geneem nie.”
Geen verdere besonderhede is bekend gemaak nie.
Van Wyk het persone met inligting gevra om die polisie te kontak. – Sapa

Geelbekke of Swartes? Die goed steel en teel en gooi dan die kinders soos skottelgoed water is dromme, ashope, toilette, veld ens. Soos ek verstaan spoel daar daagliks babas by die riool plase dwars deur die land uit. Hierdie mense word dus nie vervolg nie omrede hulle nooit gevang sal word nie. Is dit nie een van die redes waarom hulle betoog vir spoeltoilette nie? Gerieflike aborsie klinieke en om ‘n volmaakte moord te pleeg om die pasgebore baba weg te spoel nie. Gemors is nie woorde vir hulle nie.