Mense gaan in staat wees om korrupte aktiwiteite aan te meld deur middel van ‘n inbeldiens wanneer ANC-hoof Jacob Zuma oorneem as president van die land na die algemene verkiesings. Terwyl hy met duisende mense gepraat het by ‘n ANC-saamtrek in Ngwelezane, buite Empangeni, het Zuma voorgestel dat ‘n nasionale tolvrye nommer ingestel word waar
ANC trek IVP-kiesers
Dinsdag het die ANC gesê dat hulle die vestings van die IVP, hulle aartsvyande binnegedring het. “Mense het ‘n skuif gemaak van die IVP na die ANC,” het ANC woordvoeder Jessie Duarte gesê voor Zuma se verskyning by die saamtrek in KwaZulu-Natal se Ngwelezane woongebied. “Hulle het n groot getalle oorgekom. Ons saamtrekke in sogenaamde
Vragmotorbestuurder aangeval
‘n Vragmotorbestuurder is Dinsdag aangeval en sy vragmotor aan die brand gesteek in nog stakingverwante geweld aan die Oos-Rand. Ekhuruleni se metropolisiewoordvoerder inspekteur Mveli Nhlapo het gesê die man is deur vier mans wat gemaak het asof hulle ‘n saamrygeleentheid gesoek het naby die Oakmoor spoorwegstasie in Tembisa van die pad af getrek teen omtrent
Nog ?n Amerikaanse skip aangeval
Nog ‘n Amerikaanse skip is Dinsdag deur seerowers aangeval met granaatlanseerders en outomatiese wapens in die Golf van Aden, maar ‘n noodoproep na Amerika het hulp laat kom wat die skip toegelaat het om voort te gaan met sy vrag van humanitêre voedselhulp na die Keniaanse hawe Mombasa. Volgens ‘n verklaring van die skeepseienaar, Liberty
Onderwysstelsel moet hersien word
Die Vryheidsfront Plus sê die feit dat slegs 17% (169 uit 995) eerstejaar chemie-studente aan die Universiteit van Pretoria hul eerste semestertoets geslaag het, is `n eerste bewys dat uitkomsgebaseerde onderwys matrikulante gefaal het. Die Vryheidsfront Plus se parlementêre woordvoerder oor onderwys, mnr. Willie Spies, het verlede jaar op 29 Desember 2008 met die bekendmaking
DA meen SEB is broodnodig
Swart ekonomiese bemagtiging (SEB) is ‘n ekonomiese en morele verpligting vir Suid-Afrika indien dit korrek ontwerp is, het die DA Maandag gesê. “SEB soos dit tans staan het opsigtelike versteurings in die ekonomie veroorsaak, wat groei en werksgeleenthede gekortwiek het, sonder om die armes te help,” het LP Kobus Marais, DA woordvoeder vir finansies gesê.
Petrolkrisis kom na Dinsdag
Die land kan van Dinsdag af ‘n volskaalse brandstofkrisis beleef met die terugkeer werk toe van miljoene mense wat terug is van die Paasvakansie af, het SA se brandstofhandelaarsvereniging Maandag gesê. “Ons doen nou ‘n beroep op die regering en oliemaatskappye om sekuriteit op te skerp om aflewerings te verseker om ‘n krisis na Dinsdag
Sjina se ekonomie toon tekens van herstel
Sjina se ekonomie toon tekens van herstel, maar selfs amptenare wat openbare vertroue ‘n hupstoot wil gee waarsku dat ‘n terugkeer risiko’s van die globale krisis in die gesig staar en nog nie verseker is nie. Invoere van olie, ystererts en ander rustowwe het in Maart toegeneem, wat die impak getoon het van Beijing se
Selebi se korrupsieverhoor begin vandag
Geskorste nasionale polisiekommissaris Jackie Selebi se verhoor op aanklagte van korrupsie en dwarsboming van die gereg sal na verwagting Dinsdag begin in Johannesburg se hoërhof. Die klagte hou verband met beweerde betalings van omtrent R1,2 miljoen wat aan hom gemaak is. Die staat beweer dat veroordeelde dwelmsmokkelaar Glenn Agliotti, die vermoorde mynmagnaat Brett Kebble, voormalige
Visum geweier vir Obama se broer
Samson Obama Amerika se president, Barack Obama, se halfbroer is ‘n visum geweier om Brittanje binne te gaan nadat 'n klag van ‘n poging tot seksuele aanranding op ‘n jong meisie in Berkshire teen hom aan die lig gekom het. Die News of the World kan onthul dat Samson Obama, wat in Kenia woon, probeer
