Een van PRAAG se getroue lesers, op Disqus bekend as Sussie se Vissie, wou weet waarom die Afrikaner/Boer so maklik die Hollandse kultuurtaal, waarop hy tog so heilig was, so maklik kon prysgee vir Afrikaans. Wat sou die rede hiervoor wees? Dit volg na aanleiding van Leon Lemmer se resensie – Wannie Carstens se ‘Storie van
Lees verder: Suidpunt: Waarom is Hollands weggegooi vir Afrikaans?
