Daar is ‘n groot polisieteenwoordigheid by die busdepot in Mamelodi in Pretoria na oproeriges ‘n nuwe busdiens onder klippe gesteek en bestorm het. Minibus taxi-bestuurders is ontstoke oor die bekendstelling van die Autopax-busdiens in die gebied. Drie busse is beskadig, het Gauteng se departement van vervoer se woordvoerder Octavia Mamabolo aan News24 gesê. Taxi-operateurs, wat
Lees verder: Groot polisieteenwoordigheid weens oproer oor Mamelodi-busdiens
