Ons het die afgelope jare konsekwent geargumenteer dat kulturele aangeleenthede, soos onderwys, liefs deur eie gemeenskappe bestuur moet word, veral waar sulke gemeenskappe in staat is om dit te doen. Die gedagte van 'n eie Afrikaneronderwysowerheid wat met befondsing van die staat die oorblywende Afrikaanse skole behoort oor te neem, begin al hoe meer veld wen.
Lees verder: Onderhandel n?? met ANC oor eie onderwysowerheid
