Hakkejag lei daartoe dat stropers sit

Die mede-eienaar van ‘n wildplaas naby Bray by die Botswana-grens in Noordwes, het boere en hul werknemers, aook die polisie bedank wat vier vermeende renosterstropers vasgetrek het. Tommie van Vuuren sê ‘n plaaswerker het twee weke gelede vier vreemde mans onder ‘n boom op sy plaas sien lê. Hulle het ‘n jaggeweer met ‘n knaldemper

Lees verder: Hakkejag lei daartoe dat stropers sit

Tanzanië wag in spanning op verkiesingsuitslag

Tanzaniërs het pas vir ’n president, parlement en plaaslike owerhede gestem, maar Chadema, die opposisieparty beweer verkiesingsbedrog is in Sondag se verkiesings gepleeg. Die regerende Chama Cha Mapinduzi-­party (CCM) staar ook vir die eerste keer, sedert ’n veelparty-demokrasie in 1995 in Tanzanië ingestel is, ’n geloofwaardige­ uitdaging in die gesig nadat nege ministers reeds hul

Lees verder: Tanzanië wag in spanning op verkiesingsuitslag

Turkye jag ISIS-sel

Vier vermeende militante van die Islamitiese Staat-groep (ISIS) en twee Turkse polisiebeamptes is dood in ’n skietery in Diyarbakir, die belangrikste stad in die suid­ooste van die land met ’n Koerdiese meerderheid, het veiligheidsmagte gesê. Die polisie het vroegoggend klopjag­te uitgevoer in ’n distrik waar jihadiste vermoedelik geskuil het, toe die militante op veiligheidsbeamptes losgebrand

Lees verder: Turkye jag ISIS-sel

VF+, IVP, ACDP kla oor SA Palestyne ontvang

Die Vryheidsfront Plus, die IVP en die ACDP het die ANC gekritiseer omdat hy die Palestynse Hamas-leierskap verlede week in Suid-Afrika ontvang het. Die partye sê dit is strydig met die regering se amptelike posisie oor die voortslepende konflik tussen Israel en die Palestyne. Die partye het aan die media in die Parlement gesê dat

Lees verder: VF+, IVP, ACDP kla oor SA Palestyne ontvang

NWU ontruim kampus

Alle studente aan die Noordwes-Universiteit se Mafikeng-kampus moet die kampus teen aagtuur vanmore ontruim, na voortgesette plundery en geweld. Oproepe van betogers wat die bedanking van die raad eis, is Dinsdag geopper. Die universiteit se woordvoerder, Louis Jacobs, sê dit sluit alle koshuisinwoners in. Die besluit is vanoggend deur die bestuur geneem nadat betogings, wat

Lees verder: NWU ontruim kampus

‘Invloei van lae-IK immigrante gaan Duitsland vernietig’

Professor Heiner Rindermann, voorsitter van Opvoedkundige en Ontwikkelingsielkunde by die Universiteit van Chemnitz, het in ‘n ontleding op Focus Online, ‘n gewilde Duitse webwerf, die belangrikheid van IK, kultuur en prestasie uitgespel. Die artikel sê onomwonde dat massa-invloei van lae-IK immigrante gaan lei tot die vernietiging van Duitsland. “Die standaard van onderwys van die meeste

Lees verder: ‘Invloei van lae-IK immigrante gaan Duitsland vernietig’

Leon Lemmer: Max du Preez, waar val jy uit?

Hiermee ‘n verdere repliek op Max du Preez se “Waar was júlle, Afrikaners?” (Die Burger, 24 deser, p 11). ter ondersteuning en aanvulling van John White se kommentaar (Praag 25 deser). Du Preez wil nie ‘n Afrikaner (genoem) wees nie, maar Afrikaners is sy gunstelingsondebokke. As die orakel van Riebeeck-Kasteel voel hy tuis in die

Lees verder: Leon Lemmer: Max du Preez, waar val jy uit?

Agent Max du Preez prys SA se ‘amper-rewolusie’

Te midde van brandstigting en geweld het Max du Preez swart studentebetogers geprys vir die “belangrike mylpaal” wat hulle vir Suid-Afrika behaal het. Du Preez, se opmerkings volg nadat president Jacob Zuma Vrydag aangekondig het daar sal geen klasgeld-verhogings in 2016 wees nie. Du Preez, wat reeds gebrandmerk is as ‘n agent vir buitelandse belange

Lees verder: Agent Max du Preez prys SA se ‘amper-rewolusie’

Vermiste DA-adjunk steeds soek in Nepal

‘n Grondsoektog na die adjunkleier van die DA in Noordwes, Petro Nel, wat saam met ‘n Russiese vlieënier meer as twee weke gelede in Nepal in ‘n mikroligte vliegtuig vermis geraak het, duur voort. Die DA se provinsiale voorsitter, Carin Visser, sê die Russiese weermag het intussen by die soektog aangesluit. Nel, wat van Klerksdorp

Lees verder: Vermiste DA-adjunk steeds soek in Nepal

Swart studentebetogers verloor stoom

Terwyl studentebetogings besig is om momentum te verloor, het die Nasionale Vergadering ‘n blitsdebat geskeduleer oor transformasie in hoër onderwys. Verskeie studenteleiers sal na verwagting die debat by die parlement met ‘n duidelike anti-wit strekking bywoon. Talle wit studente wat betrokke was by die opstand, het na afloop gesê hulle is deur swartes aangesê om

Lees verder: Swart studentebetogers verloor stoom