Iran se kernplanne sal verkiesing oorleef

Selfs al verslaan die hervormer Hossein Mousavi president Mahmoud Ahmadinejad in Vrydag se verkiesing, is dit nie seker dat dit enige iets aan Iran se kernambisies gaan verander nie. Israel sal in ieder geval daarvan hou om die hoogsgeheime kernaanleg naby Isfahan uit te wis. Dié aanleg wek kommer by kenners en daar is gerugte

Lees verder: Iran se kernplanne sal verkiesing oorleef

SAUK se berg skuld groter as vermoed

Die berg skuld van die SAUK is groter as wat voorheen vermoed is. Supersport word reeds byna R100 miljoen geskuld sê dië wat kennis dra binne die uitsaaier. Nie net klein onafhanklike produksiehuise kry swaar nie, maar groter spelers in die bedryf ook. Die R100 miljoen wat die SAUK aan Supersport skuld is meestal vir

Lees verder: SAUK se berg skuld groter as vermoed

WGO verklaar varkgriep tot pandemie

Die Wêreldgesondheidsorganisasie het die wêreldwye uitbraak van Mexikaanse griep Donderdag tot ’n pandemie verklaar. Ná ’n noodvergadering met lidlande het die WGO die waarskuwingsvlak vir die A (H1N1)-virus van vlak 5 na vlak 6 opgeskuif. Dit is die eerste keer in 41 jaar dat ’n grieppandemie verklaar word. Die besluit is geneem nadat die virus

Lees verder: WGO verklaar varkgriep tot pandemie

NUM dreig met staking

'n Staking dreig in die mynsektor, het die NUM, die Nasionale Unie vir Mynwerkers, Donderdag gesê. Die Unie en die Kamer van Mynwese se goudafdeling het 'n dooipunt bereik, het Lesiba Seshoka in 'n verklaring gesê. Die Kamer het 7% aangebied teenoor die 15% wat NUM eis. Die dooiepunt sal nou deur die CCMA, (Commission

Lees verder: NUM dreig met staking

Die waarheid m??t uit!

Dankie aan dr Dan Roodt vir sy puik stuk oor die Engelse onreg teenoor die Afrikaner. Die wydste moontlike verspreiding van hierdie feite is broodnodig vir die ontwaking van die Afrikaner se politieke bewustheid in hierdie moeilike tye waardeur ons volk tans gaan.

Dankie aan dr Dan Roodt vir sy puik stuk oor die Engelse onreg teenoor die Afrikaner. Die wydste moontlike verspreiding van hierdie feite is broodnodig vir die ontwaking van die Afrikaner se politieke bewustheid in hierdie moeilike tye waardeur ons volk tans gaan.

Lees verder: Die waarheid m??t uit!

Oegandese albino’s wil verteenwoordiging h

Albino's in Oeganda eis verteenwoordiging in die parlement om hulle regte te beskerm omdat meer as 50 lede van hulle groep reeds vermoor is, het hulle Donderdag gesê. "Die meeste mense beskou ons as sosiale wanaagepastes," het Faith Bwanika, sekretaris van die Oeganda Albinovereniging, na 'n tweedaagse forum in Kampala waar albinokwessies bespreek is. "Hulle

Lees verder: Oegandese albino’s wil verteenwoordiging h

ACDP stap uit DA-koalisie uit

ACDP-leier Kenneth Meshoe het Donderdag aangekondig dat sy party uit Kaapstad se munisipaliteit gaan stap. Die ACDP sal ook uit ander munisipaliteite in die Wes-Kaap onttrek waar hulle saam met die DA regeer het. Dit laat die DA met 110 uit die 210 setels in Kaapstad. Die ACDP het 7 setels in die stadsraad. Die

Lees verder: ACDP stap uit DA-koalisie uit

SA se grootste piramideskema ontbloot

Suid-Afrika se grootste piramideskema, ter waarde van R10 miljard, is Donderdag ontbloot. Die Financial Mail, en die Star asook die webtuiste moneyweb.co.za berig dat dit selfs groter as die Fidentia-skandaal is. Barry Tannenbaum (43), seun van Adcock Ingram se stigter Harold Tannenbaum, sit glo agter die skema. Volgens die Financial Mail, het Tannenbaum sy maatskappye

Lees verder: SA se grootste piramideskema ontbloot

Blade Nzimande se oerkommunistiese logika

Die minister van hoër onderwys, kameraad dr. Blade Nzimande, se aanval op universiteite wat nog nie "getransformeerd" genoeg is nie, spreek van 'n oerkommunistiese logika.

Die minister van hoër onderwys, kameraad dr. Blade Nzimande, se aanval op universiteite wat nog nie "getransformeerd" genoeg is nie, spreek van 'n oerkommunistiese logika.

Lees verder: Blade Nzimande se oerkommunistiese logika