Jaarlikse voertuigdiefstal beloop R8,5mjd in SA

Sowat R8,5 miljard se voertuie is verlede jaar in Suid-Afrika gesteel. Van die 66 360 motors wat verlede jaar gesteel is, was 15% die gevolg van motorkapings, het die Suid-Afrikaanse buro vir versekeringsmisdaad (Sabic) Maandag gesê. Sowat R5 miljard se motors wat gesteel is, is land-uit geneem, het Hugo van Zyl, uitvoerende hoof van die

Lees verder: Jaarlikse voertuigdiefstal beloop R8,5mjd in SA

Nigerië talm met uitkenning van rampslagoffers

Die Suid-Afrikaanse regering het berigte ontken dat gespanne betrekkinge tussen Suid-Afrika en Nigerië ‘n probleem geskep het om die oorskot van slagoffers van ‘n kerkramp terug te bring. Die troebel verhoudinge tussen die twee lande is glo die oorsaak van vertragings om die liggame van Suid-Afrikaners wat in Lagos dood is, na die land terug

Lees verder: Nigerië talm met uitkenning van rampslagoffers

Jonathan Jansen wil geen Suid-Afrikaner as viserektor by Kovsies

In sy drif om die Universiteit van die Vrystaat van Afrikaners en selfs Suid-Afrikaners te suiwer, moedig die omstrede rektor, Jonathan Jansen, slegs buitelanders aan om vir die vakante pos van viserektor aansoek te doen. Dié pos het juis ontstaan omdat Jansen die bekwame dr. Driekie Hay sonder rede soos ‘n hond weggejaag het. Sy

Lees verder: Jonathan Jansen wil geen Suid-Afrikaner as viserektor by Kovsies

praag-webblaaie loop nou op splinternuwe apparatuur

Geagte leser, Nadat ons tegniese span oor die naweek baie hard gewerk het, kan ons aankondig dat beide praag.co.za en praag.org nou op ‘n splinternuwe en veel kragtiger bediener gehuisves word. Vroeg vanoggend was daar skielik ‘n probleem met die goedjies (widgets) aan die kant van en bokant die blaaie, maar mettertyd het ons na

Lees verder: praag-webblaaie loop nou op splinternuwe apparatuur

Malema ontken dat hy Namibiese byeenkoms sou bywoon

Die leier van die Economic Freedom Fighters (EFF) in Suid-Afrika, mnr. Julius Malema, het ontken dat hy die bekendstelling van die Namibian Economic Freedom Fighters (NEFF) se verkiesingsmanifes die afgelope naweek sou bywoon. Die bekendstelling het Saterdag by die UN Plaza in Windhoek, Katutura plaasgevind en is deur drie lede van die EFF bygewoon, het

Lees verder: Malema ontken dat hy Namibiese byeenkoms sou bywoon

Skietery op paaie in KZN eis 14

Die paaie rondom Ezakheni, Ladysmith het dié naweek in die Wilde Weste ontaard toe 14 swartes doodgeskiet is twee verbyry-skietaanvalle. Dit is nog nie bekend of dié voorvalle verwant is nie. In die eerste voorval het ’n Mercedes-Benz met vyf insittendes van Peters Road, naby Ezakheni, afgejaag in ’n poging om van ’n ander, onbekende

Lees verder: Skietery op paaie in KZN eis 14

‘Wes-Kaap moet onafhanklike federale Bruin staat word’

Peter Marais, voormalige Wes-Kaapse premier en oud-burgemeester van Kaapstad, het by die Maynardville-jeugfees in Wynberg, Kaapstad, gesê bruines wil ’n onafhanklike federale Wes-Kaap hê. Die onderleier van die Bruin Be­lange Beweging (BBB) het aan Media24 gesê die opkoms van bruin nasionalisme is te danke aan die verslag van die Verenigde Nasies se gesant oor inheemse

Lees verder: ‘Wes-Kaap moet onafhanklike federale Bruin staat word’

Oproermakers sluit Goue Hoofweg

Die verkeersvloei op die Goue-hoofweg verby Lenasia is Maandagoggend weens oproer erg ontwrig. Hoofsupt. Wayne Minnaar, woordvoerder van die Johannesburgse metropolisie (JMPD), het padgebruikers gemaan om alternatiewe roetes te gebruik omdat die situasie gevaarlik is. “In dié stadium kan ons nie sê wat die oorsaak van die protesaksie is nie. Motoriste moet die hoofweg vermy omdat

Lees verder: Oproermakers sluit Goue Hoofweg

Jong vrou sterf in koeëlreën

‘n Jong wit vrou van Heidelberg het gesterf toe sy en haar verloofde hulle gisteraand omstreeks 21:00 in gewapende rowers vasgeloop het. Die twee het haar aanstaande se werkplek besoek. Chantelle Jacobs het gesterf en haar verloofde Marius Jansen van Rensburg is gewond toe die paartjie omstreeks 21:00 op 11 Oktober by Wentrans (op die

Lees verder: Jong vrou sterf in koeëlreën

Skenkers dok op om Gasa te herbou

Internasionale skenkers van lande en organisasies het meer as $5 miljard beloof om die oorloggeteisterde Gasagebied te herbou, maar het Sondag gesê dit is die laaste keer dat hulle sal betaal en Israel en die Palestyne aangeraai om ‘n finale vredesooreenkoms te sluit wat tot twee aparte state sal lei. Die Noorweegse minister van buitelandse

Lees verder: Skenkers dok op om Gasa te herbou