Die Duitse kanselier, Angela Merkel en die Griekse eerste minister, Alexis Tsipras het met hul ontmoeting in Berlyn glo gesels oor Griekeland se eis dat Duitsland die Grieke vergoeding skuld vir die Tweede Wêreldoorlog. Albei was vaag oor hoe om te verhoed dat Athene se geld opraak. Merkel het gesê sy wil sien dat die
Die wêreld na Rhodes : Wat ons moet weet
Na aanleiding van Dan Roodt se rubriek oor Rhodes se bekladde standbeeld, bespreek Joseph Secreve oudergewoonte op sy skerp en besonderse manier, die proses wat eintlik al sedert die negentiende eeu in die wêreld afspeel. Wat ons sien, veral die afgelope sestig jaar, is hoe die groot Engelse eugenitici ewe skielik die veld moes voorberei
Honda se gesinswaentjie sonder weerga!
Wat koop jy wanneer jy in die mark is vir ‘n gesinswaentjie met sewe sitplekke, maar kan net nie dit oor jou hart kry om R250 000 plus vir so voertuig te betaal nie? Wel daar is ‘n paar opsies: Toyota se Avanza is die eerste voertuig wat in jou gedagtes opkom. Maar wil jy regtig
Swart aanvallers sak op ‘n groep wit tieners toe
‘n Video van ‘n groot groep swartes wat ‘n paar wit tieners, vermoedelik van Vryheid, buite ‘n vulstasie in Pongola aanval maak opslae. Die voorval het omstreeks 03:30 verlede Sondag plaasgevind en is verfilm deur ‘n getuie wat gevra het om anoniem te bly vir veiligheidsredes. Die rede vir die aanval is onbekend. Die swart
Lees verder: Swart aanvallers sak op ‘n groep wit tieners toe
PUK-rektor se ampstermyn nie verleng
Die Noordwes-Universiteit (NWU) se bestuur en raad se werksessie oor die instelling se strategiehersieningsproses het die afgelope naweek geduur. Die hoop bestaan dat die proses teen Junie afgehandel kan wees. Voorsitter van die raad, Johan Kruger, sê die bestuur, onder leiding van die NWU se visekanselier, Dan Kgwadi, se voorlegging op die werksessie wsê alle
‘n Bosbloumaandag!
‘n Beterweterige toeris wat hom nie aan die wildbewaarder se waarskuwings steur nie, lei tot ‘n uitbarsting. Die kommunikasiegaping is groot want kennelik meen die toeris dat wilde diere bang is vir mense en dat daar vir hom geen gevaar is nie. Die wildbewaarder kan hom blykbaar nie tot iets anders oortuig nie. Dié video
Grafte ontdek toe landboubedrog op die lappe kom
Die KwaZulu-Natalse premier, Senzo Mchunu gaan president Jacob Zuma vra om ‘n omvattende ondersoek van stapel te stuur na die grafte wat aan die Suidkus in suikerrietlande ontdek is. Mchunu het die bykans honderd grafte by die Glenroy-plaas in Dududu besoek. Hy sê die owerhede wil in dié stadium geen moontlikhede uitsluit oor wat kon
Lees verder: Grafte ontdek toe landboubedrog op die lappe kom
Franse Nasionale Front lewer sterk vertoning
Frankryk se Nasionale Front, een van die magtigste regse politieke partye in Europa, het ‘n sterk vertoning teen pres. Francois Hollande se regerende sosialiste in die naweek se streeksverkiesings gelewer. Die verkiesings word in 101 “departemente” gehou, wat portefeuljes soos skole en welsynsbegrotings beheer. Sondag se verkiesings het ‘n geleentheid gebied vir die Nasionale Front
ISIS-kuberkrakers teiken Amerikaanse soldate
Die groep wat hulself die Islamitiese Staat (ISIS) se kuberkrakerafdeling noem, het gister die name van 100 Amerikaanse militêre personeellede gepubliseer en ISIS-ondersteuners aangemoedig om hulle dood te maak. ISIS se kuberkrakers sê die 100 personeellede van die Amerikaanse weermag, vloot en lugmag het ISIS in Irak, Sirië en Jemen geteiken. Die situasie in Jemen
Opvolg vir Madiba-nonsens beplan
Die uitgewer, Pan McMillan, sal glo die opvolg van oudpresident Nelson Mandela se boek, Long Walk to Freedom publiseer. Die sal aanstaande jaar die lig sien. Mandela, wat voorgehou is as die skrywer van Long Walk to Freedom, se spookskrywer is die voormalige Time-redakteur, Richard Stengel. Vir byna drie jaar het Stengel saam met Mandela
