Die Instituut vir Sekerheidstudies sê die toename in ernstige geweldsmisdaad dui op die polisie wat nie ‘n duidelike strategie het om misdaad te bekamp nie. Dit is die reaksie van die Instituut van Sekerheidstudies (ISS) nadat Suid-Afrika se misdaadsyfer vroeër in die parlement voorgelê is. Luidens ‘n ISS-verklaring laat die toename in voorvalle van gewapende
Selfmoordbom by krieket dalk Islamitiese Staat
Minstens nege mense is dood en nog vyftig beseer in ’n selfmoordbomaanval Sondag by ’n krieketwedstryd in Afganistan. Die aanval was in die suidoostelike Paktika-provinsie, teen die grens met Pakistan, het Reuters berig. Volgens die beamptes het die selfmoordbomaanvaller heel moontlik die plaaslike regeringsbeamptes wat die wedstryd bygewoon het, geteiken. Die Taliban het ontken dat
SAPD probeer byna 50 moorde per dag vergoeilik
Alhoewel die minister van Polisie, Nathi Nhleko en genl. Riah Phiyega, nasionale polisiehoof, die jongste misdaadsyfers deur die statistikus-generaal en Statistieke Suid-Afrika laat nagaan het, meen ontleders dat dit nog veel hoër is as wat die regering wil voorhou. Met moord, motorkapings en huisrooftogte, is Suid-Afrika nóg gevaarlikers as ‘n jaar gelede met geweldsmisdade deur
Konflik dreig weer in SAR
Sporadiese geweervuur het Sondagnag in Bangui, die hoofstad van die Sentraal-Afrikaanse Republiek, weerklink ondanks ‘n aandklokreël wat afgekondig is ná ‘n naweek van geweldpleging waarin minstens 20 mense dood is. Geweervuur isnaby die polisiekantoor in Bangui gehoor. Verskeie winkels en huise is ook geplunder terwyl die aandklokreël van krag was. Volgens mediese bronne is meer
Hitachi beboet vir Medupi-korrupsie
Die Japanse maatskappy, Hitachi, sal ‘n skikkingsbedrag van $19 miljoen Amerikaanse dollar betaal nadat onbehoorlike betalings aan die lig gekom het. Dit hou verband met kontrakte vir die multi-miljard randse Medupi-kragaanleg. Dié maatskappy het geld aan ‘n frontmaatskappy met ANC-bande oorbetaal, om die lukratiewe energiekontrak in Suid-Afrika te verseker. Die frontmaatskappy is Chancellor House. Hitachi
Zim moet graan invoer met hongersnood wat dreig
Die Zimbabwiese regering het begin om graan aan gesinne uit te deel wat getref word deur ‘n ernstige droogte in al die provinsies van die land. Die VSA wat Famine Early Warning Systems Network (Fewsnet) befonds, het in Mei berig dat sommige huishoudings in landelike gebiede in die suide van die land “byna niks” geproduseer
Lees verder: Zim moet graan invoer met hongersnood wat dreig
ANC-minister prys Daily Show
Die minister van Internasionale Verhoudinge, Maite Nkoana-Mashabane, het The Daily Show se ateljee in New York Maandag besoek. Die Daily Show is ‘n linkse propagandaspuit wat as komedie gekamoefleer word. Die ANC-minister Trevor Noah voor sy debuut as die nuwe gasheer ontmoet. “Ons wil hê meneer Noah moet weet dat die mense van Suid-Afrika, en
Karel Combrinck: Post tenebras lux
Sy heilige majesteit se onlangse uitstappie oor die doodstraf en die uitwissing van landsgrense maak dit miskien nuttig om net weer baie kortliks die geheue te verfris oor die Katolieke Kerk en ons stamvaders, die Hugenote. Kort nadat Martin Luther in 1517 sy 95 stellings aan die deur van die Wittembergkerk vasgenael het, het die
Polisie ontplooi by Mangaung-skole
‘n Sterk polisieteenwoordigheid heers by swart skole in Mangaung waar sogenaamde bendes klasse ontwrig het, het RSG berig. Die twee bendes is glo die Ma-Roma en die BTK (Born to Kill). Talle leerders van die Petunia Sekondêre Skool is vanoggend deur hul ouers skool toe vergesel. Die situasie by Sehunelo hoërskool is tans kalm. Die
Open Stellenbosch eis dat US-raad ontbind
Lede van die drukgroep Open Stellenbosch eis dat die raad van die Universiteit Stellenbosch ontbind word. Die groep het opgeruk na ‘n lokaal waar ‘n raadsvergadering gehou word. Hulle beweer die raad “belemmer transformasie” omdat die bestuur nie wil toegee aan hul eise nie. Die raadsvoorsitter, George Steyn sê hulle het kennis geneem van die
