Die sekretaris-generaal van die Noord-Atlantiese Verdragsorganisasie, Jens Stoltenberg, het Donderdag in Brussel gesê ministers van verdediging van die NAVO-alliansie moet NAVO se eie veiligheid oorweeg midde die “kommerwekkende toename in Russiese militêre aktiwiteite” in Sirië. Hy sê Navo is gereed om, indien nodig, magte te ontplooi om die alliansie-lid, Turkye, te verdedig. Turkye is een
Lees verder: NAVO kla luidkeels oor Russiese veldtog teen ISIS
