Britte ontdek hoe Masbiekers hul hulpgeld verkwis

Die Britse regering het Maandag aangekondig dat finansiële hulp aan Mosambiek opgeskort sal word in die nasleep van die skandaal oor lenings. Brittanje is een van Mosambiek se grootste skenkers en byna ‘n kwart van die land se begroting kom van buitelandse hulp. Vroeër hierdie maand, het dit duidelik geword dat byna 1,4 miljard dollar

Lees verder: Britte ontdek hoe Masbiekers hul hulpgeld verkwis

Dooieboommedia ignoreer grumoorde, maar preek oor ras

Soos met talle swart gru-moorde, toon die dooieboommedia weer ‘n duidelike gebrek aan belangstelling in die jongste voorval in die Noord-Kaap. Maar in weerwil daarvan, sien Media24 steeds kans om onsinnige sedeprekies oor ras en rassisme te plaas, soos die jongste prul deur Eric Holm getiteld: “Mettertyd leer jy ras dui nie op gedrag nie”.

Lees verder: Dooieboommedia ignoreer grumoorde, maar preek oor ras

Wits in rou na sewe verongeluk

Sewe swart studente van die Universiteit van die Witwatersrand is Sondagaand dood en ses ander is beseer toe die minibustaxi waarin hulle gery het gebots met ‘n sleepwa op die N1 suid naby Mokopane in Limpopo, het mediese nooddienste gesê. Vlae by die Universiteit van die Witwatersrand hang halfstok ter nagedagtenis aan die sewe. Die

Lees verder: Wits in rou na sewe verongeluk

Facebook-woede: ‘Ons regering is ‘n klomp Kaffirs’

Sanco (South African National Civic Organisation), het aangesluit by die koor van klaers oor ‘n rassistiese Facebook-inskrywing wat na bewering deur gebruiker Matthew Theunissen geplaas is. Theunissen is briesend oor die besluit van Fikile Mbalula, minister van Sport, dat die voorregte van sportfederasies opgeskort sal word om vir internasionale toernooie te bie as gevolg van

Lees verder: Facebook-woede: ‘Ons regering is ‘n klomp Kaffirs’

ANC-grootkop gevonnis oor korrupsie

Vonnisoplegging teen die voormalige Noord-Kaapse ANC-grootkop, John Block begin na verwagting vandag in die Noord-Kaapse Hooggeregshof. Regter Violet Phatsoane het tydens ‘n vroeëre verskyning beslis dat ‘n aansoek deur die batebeslagleggingseenheid eers afgehandel moet word voordat vonnisoplegging kan begin. Block en Trifecta Holdings se direkteur Christo Scholtz, is onder meer aan korrupsie skuldig bevind. Woordvoerder

Lees verder: ANC-grootkop gevonnis oor korrupsie

Petrol raak al hoe duurder

Motoriste sal 12c meer moet opdok vir ‘n liter vir alle grade petrol, het die departement van energie in ‘n verklaring gesê. Van Woensdag sal die koste van ‘n liter 93 loodvrye petrol in die binneland R12.44/l en R12.06/l aan die kus wees. Vir 95 loodvry, sal motoriste onderskeidelik R12.74/l en R12.26/l betaal. Die prys

Lees verder: Petrol raak al hoe duurder

Noord-Korea se missieltoets misluk

Noord-Korea het verlede week ‘n tweede poging in twee weke aangewend om ‘n kragtige middelafstand ballistiese missiel te toets. Suid-Korea se ministerie van verdediging sê die toets het egter misluk. Die Musudan-missiel is sover bekend van Wonsan aan die ooskus van die land afgevuur, maar het sekondes na lansering neergestort. Die mislukte toets het plaasgevind

Lees verder: Noord-Korea se missieltoets misluk

Leon Lemmer: Enoch Powell se bloedrivier

John Enoch Powell (1912-1998), ‘n Brit, het in 1937 op die ouderdom van 25 jaar ‘n professor in antieke Grieks aan die Universiteit Sydney in Australië geword. In sy jeug het hy vier digbundels gepubliseer en later boeke oor die klassieke en politiek. Hy het in die Tweede Wêreldoorlog militêre diens vir Brittanje gedoen. Hy

Lees verder: Leon Lemmer: Enoch Powell se bloedrivier

Parysaanval-verdagte aan Franse oorhandig

Die top verdagte in die Parys-aanvalle, Salah Abdeslam, is Woensdag aan Franse owerhede oorhandig, het Belgiese aanklaers bekendgemaak. Abdeslam, ‘n Franse burger van Marokkaanse oorsprong, is sover bekend die laaste oorlewende lid van die terreur-groep wat in November die dood van 130 mense in die Franse hoofstad veroorsaak het. “Binne die raamwerk van die Parys-aanvalle

Lees verder: Parysaanval-verdagte aan Franse oorhandig

Al-Sjabaab dood vyf Somaliese weermagsoldate

Al Sjabaab insurgente het die week ‘n militêre basis van die Somaliese weermag aangeval en vyf soldate om die lewe gebring in twee ure se hewige gevegte naby die noordwestelike dorp, Baidoa, het ’n militêre woordvoerder gesê. Die voorval het in die vroeë oggend­ure plaasgevind. Twaalf soldate is in die aanval gewond. Ses Al Sjabaab-vegters

Lees verder: Al-Sjabaab dood vyf Somaliese weermagsoldate