Aardklop begin vanoggend

Die Aardklop Kunstefees het vanoggend in Potchefstroom afgeskop en sal tot Sondag duur. Vroeër vanjaar was die kunstefees in die weegskaal na ‘n aankondiging dat die fees nie langer sal voortgaan nie. ‘n Groep rolspelers het egter koppe bymekaar gesit om die fees weer op die been te bring. Die Feesdirekteur, Alexa Strachan, sê hulle

Lees verder: Aardklop begin vanoggend

Egiptiese polisie skiet twee van Moslembroederskap

Egiptiese polisie het twee lede van die Moslembroederskap doogeskiet. Een was die senior leier van die onwettige Islamitiese groep, het ‘n woordvoerder van die ministerie van binnelandse sake Dinsdag bekend gemaak. Volgens die ministerie was Mohamed Kamal die hoof van die militêre vleuel van die beweging van afgesette pres. Mohamed Morsi, al het die groep

Lees verder: Egiptiese polisie skiet twee van Moslembroederskap

Polisie by Universiteit van Venda ontplooi

Die polisie moes by die Universiteit van Venda in Limpopo ontplooi word waar swart betogers se protesoptrede gemonitor word. Akademiese aktiwiteite is intussen opgeskort nadat personeel en studente verhinder is deur betogers om die kampus binne te kom. Die oproeriges sê hulle sal slegs teruggaan na hul lesingslokale indien gratis onderrig ‘n werklikheid word. Hulle

Lees verder: Polisie by Universiteit van Venda ontplooi

UK dreig betogers met tugstappe

Die visekanselier van die Universiteit van Kaapstad, Max Price het studente intussen gewaarsku dat daar tugstappe teen hulle gedoen sal word indien hulle nie die gedragskode tydens hulle protesoptrede nakom nie. Honderde betogende swart studente het Maandagoggend beloof om die kampus tot stilstand te dwing. Price sê in ‘n verklaring daar sal nie opgetree word

Lees verder: UK dreig betogers met tugstappe

Chaos heers by Wits na polisie teen oproeriges optree

Chaos het uitgebreek by die hoofkampus van die Universiteit van die Witwatersrand in Johannesburg. Die polisie moes skokgranate gebruik om oproeriges uiteen te jaag nadat betogers ‘n polisievoertuig omgekeer het terwyl veiligheidswagte massabetogings uiteen probeer dryf het. Minstens twee studente is in hegtenis geneem weens aanhitsing van geweld, insluitend die aktivis, Busisiwe Seabe. Die belhamels

Lees verder: Chaos heers by Wits na polisie teen oproeriges optree

Merkel se herenigingsbeeld deur verdeeldheid gekenmerk

Duitsland se kanselier Angela Merkel is Maandag begroet met vyandige slagspreuke by haar aankoms in Dresden, die geboorteplek van Duitse hereniging en daarom herdenkingsvieringe. Die woedende skare het plakkate opgehou met “Merkel moet gaan” en “Verrraaier” in die Oos-Duitse stad, waar ‘n 2600 polisielede ontplooi is as ‘n sekuriteitsvoorsorgmaatreël. Die Duitse leier verkeer onder druk

Lees verder: Merkel se herenigingsbeeld deur verdeeldheid gekenmerk

Colombiane verwerp ooreenkoms met Marxistiese rebelle

Colombia se regering en die Marxistiese Farc-guerrillas het Maandag alles in die stryd gewerp om ’n plan te laat herleef wat ’n einde aan die 52 jaar lange oorlog moet maak. Dit volg nadat kiesers ’n onderhandelde ooreenkoms tussen die twee partye in ’n referendum verwerp het. Kiesers meen die ooreenkoms is die rebelle te

Lees verder: Colombiane verwerp ooreenkoms met Marxistiese rebelle

Vrystaatse ANC-kabinet bly onveranderd

Die Vrystaatse premier Ace Magashule (foto) het nie soos verwag enige van sy LUR’e afgedank nie. Magashule het eerder een nuweling, Limakatso Mahasa verwelkom laat Maandag tydens ‘n kabinetskommeling-aangekondiging. Nuweling Mahasa is die LUR vir Welsynsontwikkeling. Ander skuiwe sluit in die LUR vir Gesonheid, Benny Malakoane, LUR vir Polisie, Paaie en Vervoer – Butana Komphela,

Lees verder: Vrystaatse ANC-kabinet bly onveranderd

Die laaste dae van ‘n wit boeregesin in Zim

Die McKinnons het vir sestien jaar lank die ergste van Zimbabwe se grondbesettings verduur. Op hul plaas naby Harare, moes hulle ontvoering, marteling, tronkstraf, uitsettingspogings en valse kriminele aanklagte trotseer. Dit het alles tot ‘n einde gekom toe swartes hul meubels uit hul huis gesleep het en dit in die bos gaan gooi het. Na

Lees verder: Die laaste dae van ‘n wit boeregesin in Zim

Theresa May belowe Brexit vir Maart 2017

Brittanje se eerste minister, Theresa May, sê sy sal die proses vir Brittanje se uittrede uit die Europese Unie (EU) eers teen die einde van Maart 2017 begin. Dit was die eerste keer dat sy die sluier gelig het oor die moontlike tydraamwerk vir ‘n breuk tussen Brittanje en sy grootste handelsvennoot. In ‘n poging

Lees verder: Theresa May belowe Brexit vir Maart 2017