Met Joaquin (El Chapo) Guzman terug in die gevangenis, sal die Mexikaanse regering waarskynlik probeer om die glibberige meesterbrein se uitlewering aan Amerika te bespoedig eerder as om die gevaar te loop dat hy weer ontsnap. Pres. Enrique Pena Nieto het voor Guzman se ontsnapping uit ’n hoë sekuriteit gevangenis op 11 Julie 2015 ’n
Lees verder: Meksikaanse dwelmbaas El Chapo terug agter tralies
